Een van die verdagtes het op die bewegende vragmotor geklim en die bestuurder glo met ’n vuurwapen gedreig.
Lees meerAlles vir Vrydag 30 September 2022
Vier vas vir miljoene se tenderbedrog
Die beweerde bedrog het plaasgevind toe Noordwes begin het om weer kommersiële vlugte by sy twee lughawens in te stel.
‘Binnelanders’-akteur gaan pa word
Hy is een van talle Binnelanders-akteurs wat onlangs ’n splinternuwe hoed van pa-wees op sy kop geplaas het.
Eskom ontvang toe nié Tshwane se betaling
Die Tshwane-metroraad se kragrekening is al weer miljarde rande in die rooi.
Luister: AGHS-medikasie en die gebruik daarvan
Die medikasie wat dikwels met AGHS gepaard gaan, kan ouers laat voel asof hulle skielik in ’n apteek ronddwaal.
De Ruyter bly aan stuur van Eskom
Eskom se direksie is ook tot 13 lede vergroot.
ToekomsVenster: Moenie wegdoen met die misterie nie
Moenie liggelowig wees nie. Luister met eerbied, respek, agting en volwassenheid in die Here.
Agt plaasmoorde in maand ná ‘Kill the Boer’-hofbeslissing
“Daar is geen twyfel dat liedere soos ‘Kill the Boer’ en ander opruiende uitsprake mense tot geweld en moord aanhits nie.”
Marthinus Basson se ‘Terminaal 3’ nou op die planke
Daar is min mense wat nog nie in die wagkamer van ʼn hospitaal op ʼn nuwe kans op die lewe of verpletterende nuus gewag het nie.
Seun kom op vermoorde boer se liggaam af
Etienne du Toit, ʼn makadamiaboer van Mbombela, is Donderdagaand vermoor.
Taalraad kap beskadiging van Afrikaanse boeke
’n Klein groep studente aan die Kaapse Skiereiland- Universiteit vir Tegnologie (KSUT) het glo gevoel dié boeke is rassisties en dit uit die biblioteek gegooi.
ANC vat Johannesburg
Die ANC se Dada Morero is ’n kort ruk gelede tydens ’n buitengewone raadsvergadering in dr. Mpho Phalatse se plek tot burgemeester verkies.
Dweba maak sy Stormers-buiging
John Dobson is opgewonde oor die 26-jarige haker se vooruitsigte in die Kaap.
‘Ou klagtes opgerakel’ – Downer oor private vervolging
“Wanneer ʼn klagte misluk het, het mnr. Zuma ʼn vars aansoek vir nog ʼn ronde litigasie van stapel gestuur om te verhoed dat hy ooit verhoor word,” voer adv. Billy Downer in sy beëdigde verklaring aan.
Oud-Eskom-baas se pensioenvoordele bevries
Die SOE se ondersoek het bevind dat Moyo betrokke was by die aanstel van ʼn Eskom-kontrakteur wat later miljoene rand aan entiteite betaal het wat aan Moyo verbind word.
Helpende Hand se jeug is aan die beweeg
“Dit was wonderlik om te sien dat daar werklik mense is wat daarin glo dat hulle die verskil in hulle gemeenskap moet wees en dat ons saam moet staan om hierdie verskil aan te bring. Dit is nou ons tyd om die aflosstokkie oor te neem en ʼn verskil te gaan maak.”
Vrou helder oordag uit sportmotor gegryp
In ’n video kan gesien word hoe die vrou uit die passasierskant van haar Audi R8 spring voordat een van die verdagtes haar gryp.
Woord: redekawel
Ken jy die woord “redekawel”?
Jou beleggings: Gister, vandag en môre
Daar is nog ’n paar maande van 2022 oor, maar die verwikkelinge gedurende die jaar wys daarop hoe belangrik dit is om gedurig na jou finansies om te sien.
Podlitiek: Mmusi staan op, ANC flop, gaspyplyn gestop
Volgende kyk die paneel na die ANC se rampspoedige binnepolitiek. Voormalige pres. Jacob Zuma is blykbaar te siek vir die tjoekie, maar gesond genoeg vir topses‑leierskap!