Luister: AGHS-medikasie en die gebruik daarvan

AGHS-medikasie en die gebruik daarvan. (Foto: Towfiqu barbhuiya/Unsplash)

Die medikasie wat dikwels met aandaggebrek‑hiperaktiwiteitsindroom (AGHS) gepaard gaan, kan ouers laat voel asof hulle skielik in ’n apteek ronddwaal.

Dit is egter ’n noodsaaklike hulpmiddel om jou kind met AGHS by te staan.

In die derde episode van Maroela Media se podsendingreeks oor aandaggebrek‑hiperaktiwiteitsindroom gesels ons met dr. Jerrie Bezuidenhout, psigiater en direkteur van mediese dienste by Vista Kliniek, oor medikasie vir AGHS en wat gebeur wanneer dit nie reg toegedien word nie.

Luister boaan die artikel na die episode en skakel volgende week in wanneer ons met Bezuidenhout oor die onnodige gebruik van AGHS-medikasie gesels.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.