Woord: redekawel

Argieffoto

Woord:
redekawel

Betekenis:
argumenteer, stry, twis

Waar kom dit vandaan?
Uit verouderde Nederlands redekavelen (1584), ʼn samestelling van rede en kavelen, wat “orden” beteken. Een van die verouderde betekenisse van Nederlandse redekavelen is dan ook “jou gedagtes orden, logies dink, redeneer”.

Bron: Etimologiewoordeboek van Afrikaans (EWA)

  • Ter wille van die konteks van hierdie taaltoffie en ter wille van erkenning aan die bron versoek ons dat jy nie bloot net ʼn skermskoot van hierdie taaltoffie op sosiale media sal deel nie, maar eerder die skakel van die Toetentaal-plasing sal gebruik. – Red

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

DapperWoef ·

En ek dog die heeltyd dis redekabel.

Hmpf.

Wat weet ‘n Woef?

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.