Volg dié wenke tydens vakansietye wanneer jy op reis gaan, inkopies doen of sommer net by die huis bly.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "ontvoerings"
Gebrek aan vonnisopleggings vir ontvoerings kommerwekkend
Die getal vonnisopleggings het gedaal vanaf 36 in die 2017-’18-boekjaar tot 12 vandeesjaar.
Ontvoerings met losprys-eise aan die toeneem
Ontvoerings met ʼn eis vir ʼn losprys is nie ’n algemene misdaad in Suid-Afrika nie, maar is beslis aan die toeneem.
Seun (3) dag ná sy ontvoering gevind
ʼn Driejarige seun van die Oos-Kaap is ʼn dag nadat hy glo ontvoer is, deur die polisie gevind.
Verkragter swaar gevonnis vir ontvoering, verkragting
“Die meisie is na die plaaslike winkel gestuur toe die man haar ontvoer het. Haar familie en die gemeenskap het haar gaan soek toe sy nie teruggekeer het huis toe nie.”
Verdagtes vas wat baba in kroeg ontvoer
ʼn Man en twee vroue sal na verwagting Maandag in die Rustenburg-landdroshof in Noordwes verskyn nadat hulle glo ʼn rol gespeel het in die ontvoering van ʼn baba in ʼn kuierplek.