Altesaam 137 voltydse werknemers het oor die jare aan die woordeboek gewerk. “Dit het in 1883 begin en nou is ons klaar.”
Lees meerAlles vir Woensdag 25 Oktober 2023
Myndrama kom tot einde
“Dit was onmenslike optrede van Amcu wat ernstige gesondheid- en veiligheidsrisiko’s vir die werkers ingehou het, en dít komende van ʼn vakbond wat verkondig dat hul unie op Bybelse beginsels gegrond is.”
‘Moet nooit die All Blacks afskryf,’ waarsku Le Roux
Heelagter Willie le Roux erken dat die emosies die laaste twee weke “redelik hoog” in die Bokkamp geloop het nadat die Springbokke die kwart- sowel as die halfeindstryd met ’n enkele punt gewen het.
Vier Mpumalanga-substasies met alarms toegerus
“Hierdie inisiatief maak reeds ’n reuseverskil in Standerton.”
Video: Kankeroorwinnaars gevier met spoggerige tee
Elza-Marié van Lille het borskanker oorwin, maar haar jongste dogter met Down se sindroom is hierdie jaar met leukemie gediagnoseer.
15 000 SA’ners kan dalk weens besoedeling sterf
ʼn Nuwe studie wys daarop dat lewensverlies by die duisende kan beloop as daar nog vertragings is om steenkoolaanlegte buite werking te stel.
ToekomsVenster: Liggaam, siel en gees
Nee, liggaam, siel en gees moet naas mekaar en saam met mekaar, in samehang plek vind om tot uitdrukking te kom.
Nuwe Tour de France-roete beloof prentjiemooi wedren
Die gewysigde roete sluit in ʼn Italiaanse wegspring-debuut in Florence en ʼn finaal in die Franse Riviera.
‘Easy Company’ is All Blacks se teenvoeter vir Bok-bankkrag
“Ek het grappenderwys gesê dat as die Springbokke die Bomb Squad het, kan ons net sowel ʼn Easy Company hê,” het Nieu-Seeland se Dalton Papali’i geskerts.
ʼn Magiese aand in Argentinië
Augusto Romeo woon in Argentinië. Hy het aan die begin van 2020, en aan die begin van die wêreldwye Covid-19-pandemie, ʼn belangstelling gekweek in Afrikaans en die geskiedenis van Suid-Afrika. Sy skrywe word gepubliseer net soos hy dit aan ons gestuur het.
Beurtkragsituasie bly onveranderd
Eskom sê wel die nasionale kragnetwerk is tans “redelik onder druk”.
Sommige werkers na oppervlak ná myndrama
Die vakbond Amcu sê meer as 500 mynwerkers bly ondergronds vir ʼn “sittende betoging”, maar van die werkers wat na die oppervlak gekom het, sê hulle was wel teen hul wil aangehou.
Dís hoekom DA Bela-wet verwerp
Verskeie partye en organisasies sal Donderdag buite die parlement opruk wanneer die wetsontwerp in die Nasionale Vergadering ter tafel gelê word.
Waarheen nou met die Israel-Hamas-konflik?
Die jongste oorlog in die Midde-Ooste is nou reeds amper twee weke aan die gang en dis dalk nou gepas om te kyk wat tans aan die verwikkel is en dan te probeer sin maak daaruit.
Ducati DesertX – enige plek, enige pad, enige terrein
Dit is net weer eens ʼn bewys dat jy maar jou vinger enige plek op die kaart kan neersit, en die kanse is goed dat die DesertX jou soontoe sal kan vat.
Dié motorfiets so hoog soos ʼn kameelperd
Hy het ‘n span van agt mense gehad wat ses maande lank aan die yslike motorfiets gebou het.
Carter kies sy Bok-losskakel
“Hy gaan ʼn sleutelrol in die eindstryd speel,” het Dan Carter gesê nadat hy sy gunstelingkeuse bekendgemaak het om die Springbokke se no. 10-trui te dra.
Luister: Wat is die kleur van die seisoen?
Conrey verduidelik wat die gewilde kleur vir die 2024-seisoen is, en hoe om dié kleur op ʼn sinvolle, sakpaswyse in jou huis te gebruik.
Suider-Afrika kan eier-krisis help verlig
“Dit sal ons help terwyl boere hul pluimveetroppe herbou en wag dat entstowwe in Suid-Afrika toegelaat word.”
Soettand Ox hoop vir stroopsoet einde aan WB-opmars
Hy is amperse kultusfiguur by talle Suid-Afrikaanse aanhangers danksy sy sagmoedigheid, ʼn mooi sin vir humor en veral sy liefde vir al wat ʼn soet dingetjie is.