Hierdie bessiepoeding is net die gereg vir ʼn warm somersdag.
Alles vir Woensdag 25 Oktober 2023
Haasvrektes in Gauteng buite beheer
Siek diere wat veearts toe geneem word of karkasse wat vir ʼn post mortem gestuur word, hou die grootste gevaar in.
Aussies te sterk vir Proteas op netbalbaan
Daar was natuurlik ʼn paar goeie Protea-oomblikke, terwyl die tuisspan ook foute gemaak het, maar ʼn oorwinning met 19 doele dui daarop dat die Australiërs dinge net te maklik op die baan gevind het.
Brand laat Lichtenburg se stadsaal, museum in puin
“Daar was niks te redde nie… Dit is alles daarmee heen.”
Nege vas wat Portugese sakelui glo ontvoer
Een van die verdagtes wat vasgetrek is vir sy beweerde betrokkenheid by ʼn ontvoeringsindikaat is ʼn polisiebeampte.
Wen ʼn toer na Turkye met unieke wyn
Wat kan dus lekkerder wees as ʼn toer na Turkye, ʼn bottel of twee unieke wyne en ʼn warm gevoel in jou hart, omdat jy op hierdie manier ʼn beter toekoms vir ʼn kind kon bied?
Luister: Nataniël se musiekdroom van 40 jaar bewaarheid
“Ek dink vir ure oor elke noot, dit moet vir absoluut almal mooi of roerend wees.”
Jong vegter wat verdrinking oorleef ‘sterf sag’
Tien jaar nadat Juneldè van Loggerenberg ʼn “tegniese verdrinking” oorleef het, het sy gesterf. Vir haar gesin is die verlies verpletterend. Maar, sê hulle, “ons het nooit bewustelik geleef asof sy sterwend is nie, maar eerder met ’n toekomsverwagting”.
Hoe om ʼn eksekuteur vir jou boedel te kies
Wanneer bepaal word wie ʼn geskikte eksekuteur van jou testament kan wees, help dit om die hoofpligte van ʼn eksekuteur in gedagte te hou en om te verseker dat hulle hierdie pligte kan uitvoer.
‘Epiese lyding’ in Gasa aanskou – VN-hoof
Die sektretaris-generaal van die Verenigde Nasies (VN) sê hy is diep bekommerd oor die “duidelike oortredings van internasionale humanitêre reg” wat hy in Gasa aanskou. “Meneer sekretaris-generaal, in watter wêreld leef jy,” wil die Israeliese minister van buitelandse sake egter by hom weet.
Gedig: Laaste oase
“My lyf is nou ʼn niemandsland wat niemand meer wil kleim.”
Midde-Ooste: Pandor kap Veiligheidsraad oor ‘selektiewe’ wetstoepassing
Die minister van internasionale betrekkinge en samewerking het in die VN se debat oor die situasie in die Midde-Ooste gesê Suid-Afrika is met afgryse gevul oor die Veiligheidsraad se versuim om ʼn verenigde resolusie te bereik wat die “moord en lyding” in Israel en Gasa kan help beëindig.
Winterbruid 2023: Baie geluk aan ons stem-en-wen-wenners
Twee gelukkige Maroela-lesers, wat aan die stemmery vir die Winterbruid deelgeneem het, het die kans gestaan om elkeen ʼn Will & Jacob-horlosie te wen.
Bokke sal Jordan se driedrukvlam moet blus
Die vlieënde Will Jordan sal Saterdag teen ʼn Springbok-span te staan kom wat bekend is vir sy goeie verdediging.
Selfbesering: elke sny vertel ʼn storie
Alles is te veel. My lewe val uitmekaar.
Kaapstad stel veiligheidspan aan vir openbare vervoer
Met die eenheid sal die stad bykomende wetstoepassers by openbare vervoerfasiliteite regoor Kaapstad ontplooi waar daar ʼn dringende behoefte is aan bykomende veiligheid- en sekuriteitsingrypings.
Proteas lewer nóg ʼn kragvertoning
Die Proteas se 382/5 teen Bangladesj was die vierde keer dat hulle meer as 380 lopies in die jongste eendagkrieketjaar kon aanteken.
Plaasmeisie (16) is beste kinderboekillustreerder
In Janien se ouerhuis brand die vreugdevure hoog oor hierdie prestasie. Die beoordelaars het nie geweet sy is so jonk nie.
‘Jy is te jonk om kanker te hê’
As ek vir enigiemand raad kan gee: Moet nooit in jouself twyfel nie. Jy kan, jy wil en jy gaan.
NSFAS-hoof afgedank
Die Organisasie teen Belastingmisbruik (Outa) sê hy is verheug oor die afdanking van Andile Nongogo, uitvoerende hoof van die Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente (NSFAS).