Wat kan dus lekkerder wees as ʼn toer na Turkye, ʼn bottel of twee unieke wyne en ʼn warm gevoel in jou hart, omdat jy op hierdie manier ʼn beter toekoms vir ʼn kind kon bied?
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Die Mos-Inisiatief"
Beplanning vir nuwe Afrikaanse skool in Mpumalanga onderweg
“Opvoedkunde, en spesifiek skole, vorm die ruggraat van enige gemeenskap.”
Ouers – help jou kind só hierdie Novembereksamen
Hier is raad vir ouers om jou kind se Novembereksamen met meer selfvertroue en minder angs aan te pak.
Leierskap binne skole: Prioritiseer jou kind se skool hierdie drie beginsels?
By die MOS-Inisiatief wil ons hê leerders moet nou en later in die lewe floreer en daarom is dit vir ons uiters belangrik om van jongs af leiers te ontwikkel.
Afrikaanse skolenetwerk is baanbrekers in toekomsgerigte onderrig
“Ons het onsself begin vra waarom die skolesisteem steeds lyk soos 50 jaar gelede terwyl bykans alle ander bedrywe totaal hervorm is.”