Temba Bavuma is vir die tweede agtereenvolgende keer vir ʼn nulletjie uitgehaal.
Lees meerAlles vir Sondag 2 Oktober 2022
Metropolisiebeampte tydens kaping vermoor
Die beampte se vriendin was glo saam met hom toe die paartjie in die vroeë oggendure in Olievenhoutbosch gekaap is.
Perez pronk in Singapoer
“Dit was die beste wedren van jou loopbaan,” het ʼn opgewonde Christian Horner oor die Red Bull-spanradio gesê.
Oekraïne neem beheer van sleutelstad
Die herowering van Lyman dui op die eerste Oekraïense militêre oorwinning in die gebied wat die Kremlin onlangs opgeëis het.
Die storie van Paul Kruger se spioene
Kodename soos “Derfla” en “Snave”, formele inswering, geheime posbusse – dit klink soos iets uit ʼn James Bond-fliek. Maar inderwaarheid was dit deel van die ZAR se geheime diens se storie meer as 120 jaar gelede – ʼn storie waarvan min mense weet en nog minder wil glo
Fase 3 geld nog dae lank
Die eerste van sewe opwekkingseenhede by die Camden-kragstasie kon Saterdagaand in diens gestel word.
Leerder verdrink tydens seminaar
Die jong man het ongesiens oor middagete in ’n swembad gespring.
Pollard verlaat veld ná 27 minute
“Wanneer jy met ʼn speler soos Handré Pollard in jou geledere spog, sal jy hom in watte wil toedraai. Dalk was hierdie net ʼn voorsorgmaatreël.”
Die getye van die lewe
Mag elke gety van die lewe jou daaraan herinner dat Jesus jou redder is, die Een wat op water loop, wat die storms laat bedaar, wat self die dood oorwin het.
N3 gesluit ná oliestorting
Die sluiting het groot verkeersopeenhopings en vertragings tot gevolg.
Thailandse MotoGP: Binder eindig 10de
Binder het binne die eerste paar rondtes tot die tiende plek opgeskuif voordat Espargaro teen hom gebots het.
Gautengse skole: Meer aansoeke as plek
LUR Panyaza Lesufi sê ouers moet daarop voorbereid wees dat hul kinders moontlik nié in die skool van hul keuse plek gekry het nie.
Sy ry vrou-alleen van Kaap tot Kaïro
Rotte en muise op sosatiestokkies, leeus wat om jou daktent brul en onbegaanbare paaie waarop dit agt uur neem om net 212 km ver te ry. Dit was alles deel van Julita Kok (57) van Kleinmond se avonture toe sy ses maande lank stoksielalleen vanaf Kaap Agulhas tot Kaïro gereis het.
Blair krap kop oor Murphy se reëltoepassing
“Ek is verbaas dat daar nie meer skrumstrafskoppe teen die Stormers toegeken is nie.”
Voëlspesies vinnig aan’t uitsterf – verslag
Die getalle van amper die helfte van alle voëlspesies wêreldwyd is aan die afneem en uitwissing staar een uit elke agt spesies in die gesig, sê kenners.
174 sterf in Indonesiese sokkertragedie
“Mense het mekaar gestamp en… baie is vertrap op pad na die uitgangshek. My oë het gebrand van die traangas.”
Polisie, metro stem in tot taakspan ná ontvoering
Dit is dae later en Anichka Penev, ʼn Oekraïense burger, is glo steeds soek.
Phalatse weier om aftog te blaas
Dr. Mpho Phalatse gaan sake nie daar laat nadat sy Vrydag in ʼn haastige mosie van wantroue as burgemeester van Johannesburg uitgestem is nie.
Sandi Schultz terug op kassie, sónder stetoskoop
“Dis nou al tien jaar en ek word nog steeds in die straat as Jennifer herken!”
Smokkelsigarette by grenspos gekeer
Die smokkelsigarette is in ’n versteekte kompartement van ’n vragmotor gevind en het ’n geraamde straatwaarde van R1,5 miljoen.