Toe ds. Ben van Staden (Eric Bouwer) sowat ʼn maand gelede sy opwagting in die telenovella “Diepe waters” gemaak het, het hy dadelik die wenkbroue met sy lang hare en informele kleredrag laat lig.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Diepe Waters"
Nuwe waters wag op Lea Vivier ná karakter se skokeinde
“Dit was frustrerend, want as ʼn akteur moet ʼn mens altyd empatiseer met die karakter wat jy speel om seker te maak jy vertolk die rol so geloofwaardig moontlik, maar sy het dit nogal moeilik gemaak.”
Video: Telenovelle beklink jaar van drama, skandes en skokgolwe
Maroela Media het op die stel van “Diepe waters” gaan kuier.
Nuwe gesigte in tweede seisoen van ‘Diepe waters’
Diegene wat vasgenael voor die televisie sit wanneer “Diepe waters” uitgesaai word, hoef nie te bekommer nie – dié Afrikaanse telenovelle gaan nie binnekort die kassie verlaat nie.
Só duik borrelende Dané in ‘Diepe waters’-karakter se donker bodem
“Met so karakter moet jy na ʼn sekere plek in jou binneste toe gaan en tye herroep waar mense jou al in die steek gelaat het om die regte emosies na vore te bring.”
‘Diepe waters’: Wie wou van Gys ontslae raak?
Vandeesweek ontwaak Gys Swarts ná twee weke uit sy koma en die vraag op almal se lippe is: “Wie het dit aan jou gedoen?”
Luister: Neels gaan van ‘op my eish’ na ‘op my reis’
Neels van Jaarsveld gesels oor sy nuwe kykNET-geselsprogram, “Op reis met my beste vriend”, sy loopbaan en rol in “Diepe waters”.
Niks keer dié jong akteur om drome na te streef
Hoewel hy internasionale rolprente en reekse geniet, is dit die Afrikaanse vermaakbedryf wat deur die jare sy hart vinniger laat klop het.
Stephanie Baartman se stadsliggiedrome het waar geword
“Dit is deel van die storie wat ek vertel. Ek werk vreeslik hard sodat ek vir mense kan wys dat mens steeds groot goed in die lewe kan bereik, ongeag wat jou agtergrond of storie is.”
‘Diepe Waters’ propvol drama, draaie en diepte
Dramatiese onthullings, swetsende feekse en gespierde swemmers is wat op kykers in ‘Diepe Waters’ wag.
Interessante feite oor ‘Diepe Waters’
Die telenovelle ‘Diepe Waters’ skop op 3 Oktober om 18:30 op kykNET af en beloof om kykers voor die kassie vasgenael te hou.
Sandi Schultz terug op kassie, sónder stetoskoop
“Dis nou al tien jaar en ek word nog steeds in die straat as Jennifer herken!”