Dit was die vennootskap tussen Ishan Kishan en Shreyas Iyer wat die Proteas die doodskoot gegee het.
Lees meerAlles vir Sondag 9 Oktober 2022
Groentjie wen groot op LIV-reeks
Hy het in Junie ʼn beroepspeler geword en vandag die toernooi in Bangkok met drie houe gewen.
Djokovic wen 90ste titel
Hy het net 75 minute nodig gehad om die Griek Stefanos Tsitsipas te klop.
Uitspattigheid hoef nie matriekafskeid-maatstaf te wees
“Die gehalte van hierdie samesyn behoort nie bepaal te word deur hakskoene of grimering nie, maar eerder om lekker vir oulaas met jou skoolmaats te kan kuier.”
Weggooigoed is iemand anders se rykdom
Nadat Maroela Media in Julie berig het oor die projek van ʼn Swartlandse welsynsorganisasie om 450 kg plastiekdoppies in te ruil vir ʼn rolstoel vir ʼn gestremde persoon, het lesers oor die land heen met die Swartlandse gemeenskap saamgespan.
Tamelyn is Nababeep se eie koningin
Die eerste Mej. Rolstoel Suid-Afrika. Dit is wat agter die naam van Tamelyn Bock, ʼn boorling van Nababeep in die Noord-Kaap, geskryf staan. Tamelyn het in Desember 2021 die titelhouer geword.
‘Ek het jou lief,’ kon sakeman sê voor hy sterf
“Hulle het in die winkel die skote buite hoor klap.”
Truss, Konserwatiewes diep in moeilikheid in VK
Truss het die afgelope week ʼn uiters verdeelde konferensie van haar party in Birmingham toegespreek. Dit volg op twee weke van groot politieke en ekonomiese probleme in haar land.
‘Mensvreter’-tier geskiet ná 9 sterf
Een van die tier se slagoffers was ʼn 12-jarige meisie wat Woensdagaand uit haar bed gesleep is.
Chaos by kraamsaal in Oos-Kaap terwyl verpleërs staak
“Swanger vroue het om hulp geroep wat nie sou opdaag nie. Talle mense slaap op die koue vloer en die reuk van bloed hang in die saal. Die paar verpleegsters wat daar is, is heeltemal oorweldig.”
Stormers nou derde in VRK
Die Stormers (15 punte) is in die derde plek op die punteleer van die Verenigde Rugbykampioenskap.
Fase 2-beurtkrag weer ingestel
Beurtkrag sal van Maandag tot Woensdag elke dag van 16:00 – 00:00 ingestel word.
Man gou aangekeer ná Roedtan-plaasmoord
ʼn 33-jarige man is in hegtenis geneem in verband met die moord op Nico (Nicci) Janse van Rensburg (35), ʼn boer van Roedtan in Limpopo.
Vermeende bedrieër in hof oor R3,4 miljoen
Die SAID het verliese van meer as R3,4 miljoen gely.
DA sê dié lesse is geleer uit bek-en-klouseer-uitbrekings
Die betrokke kwessies sal met die departement van landbou en landelike ontwikkeling aangeroer word tydens gesprekke in die Vrystaatse wetgewer.
Staatsdienskommissie ondersoek 2 000 sonder kwalifikasies
Altesaam 2 364 senior bestuurders, wat in die staatsdiens aangestel is, beskik nie oor die nodige kwalifikasies vir die poste wat hulle tans beklee nie.
‘Tragiese ongeluk’ oorsaak van vulstasie-ontploffing
“Dit is ʼn baie klein gemeenskap. Dit beteken dat byna elkeen iemand op ʼn vriendskaplike manier ken wat hul lewens verloor het.”
Verstappen gekroon ná drama in Japan
Die uiteindelike wedren het net minder as 40 minute geduur want dis al tyd wat oor was nadat die wedren aanvanklik gestop is oor waterpoele op die Suzuka-baan.
Ma verdink van moord op 13-jarige seun
Die vrou se agt maande oue babadogtertjie en 63-jarige ma het tydens die voorval ook meswonde opgedoen.
Jý dok op vir ministers se water en ligte
“Belastingbetalers word nou gedwing om vir elke druppel water en elke watt elektrisiteit te betaal wat by dié 126 amptelike wonings gebruik word.”