In vandeesweek se nuus uit Hollywood word Arnold Schwarzenegger deur ʼn Joodse volksmoord-museum vereer en Barbra Streisand stort haar hart in memoires uit.
Lees meerAlles vir Saterdag 11 November 2023
Marsh kolf soos ʼn masjien teen Bangladesj
Australië en ʼn omgesukkelde Mitchell Marsh het ʼn sterk waarskuwing voor Donderdag se Wêreldbeker-halfeindstryd teen Suid-Afrika uitgestuur: Moenie met ons mors nie.
Byderwetse dominee laat wenkbroue lig in ‘Diepe waters’
Toe ds. Ben van Staden (Eric Bouwer) sowat ʼn maand gelede sy opwagting in die telenovella “Diepe waters” gemaak het, het hy dadelik die wenkbroue met sy lang hare en informele kleredrag laat lig.
Ligloop vir dié slenters op Swart Vrydag
Kenners waarsku verbruikers moet op hul hoede wees en deeglik beplan voordat hulle vanjaar se Swart Vrydag aanpak.
Tsitsipas gereed om raket in Turyn te swaai
“Dit is ʼn unieke geleentheid. Baie spelers – selfs al is jy 200ste op die wêreldranglys – kan in ʼn Grand Slam-toernooi speel, maar nie baie kan spog dat hulle deel van die ATP-eindronde was nie.”
Terapie op branderplanke bring hoop vir kwesbare kinders
Selfvertroue, respek, hoop en ʼn gevoel van hoe dit is om deel te wees van ʼn omgee-gemeenskap; dit is die waarde van branderplankryterapie.
‘Herstel en bou SA met jou stem’
“Mense vra gereeld hoe hul enkele stem sal help om die ANC te verslaan. Die antwoord is dat elke stem belangrik is om ’n meerderheid te vorm.”
Uitlanders oor beskermde plante gevonnis
Die drie beskuldigdes is betrap met beskermde plante, waaronder Asteraceae (madeliefie- en distelfamilie) en Tylecodon wallichii (krimpsiekkandelaar) met ʼn geraamde straatwaarde van R446 500.
Drie aangekeer wat vuurwapens uit polisiestasie steel
Alle vuurwapens wat Maandag uit die Petrusville-polisiestasie in die Noord-Kaap gesteel het, is teruggevind.
Bavuma sukkel met ’n dyspierbesering
“My been is seer. Ek weet nog nie wat die presiese omvang van die besering is nie, maar ek behoort gereed vir die halfeindstryd te wees.”
‘Skerp stygings in skoolfonds, mediese fonds is nóg ʼn Covid-naskok’
“Dit is belangriker as ooit dat verbruikers behoorlik moet begroot om seker te maak hul kan met die prysstygings byhou en om te sien waar hul kan sny.”
Rugby kan selfs veiliger as draf wees
ʼn Nuwe studie het bevind dat die impak wat gemeenskapsrugbyspelers tydens die spel ervaar, dieselfde of selfs minder kan wees as wanneer ʼn drawwer sy sport beoefen.
Ekstra tyd gegun vir ondersoek ná vloottragedie
ʼn Raad van ondersoek, wat aangestel is ná ʼn noodlottige vlootoefening in Kommetjie, het uitstel versoek om hul werk suksesvol af te handel.
Monet-skildery haal R880 miljoen op veiling
ʼn Skildery van waterlelies deur die Franse impressionis Claude Monet is vir $74 miljoen (meer as R880 miljoen) op ʼn veiling verkoop.
Bulls bó in Cardiff, maar Sharks sonder byt teen Zebre
Die Bulls is tans eerste op die VRK-punteleer, maar die Sharks kon nog nie een wedstryd in die reeks wen nie.
DA wil mag afwentel na die Wes-Kaap
“As die DA die Wes-Kaap met ʼn meerderheid wen, en ons die ANC uit die kussings kan lig in KwaZulu-Natal en Gauteng, sal ons volgende jaar ʼn nuwe nasionale regering hê.”
Reuseskenking gee tuisversorgingsopleiding ʼn hupstoot
“Dit is ʼn voorreg om te weet daar is meer as ʼn miljoen rand beskikbaar om ons versorgers te versorg en op te lei.”
Tuks-prof tot regter van Internasionale Geregshof verkies
Prof. Dire Tladi van die Universiteit van Pretoria is deur die Verenigde Nasies tot die Internasionale Geregshof verkies.
Eskom onthul grootste battery in Afrika
Die projek sal na verwagting druk op die nasionale kragnetwerk verlig.
Luister: Vatbaarheid vir alkoholmisbruik
“Niemand raak opsetlik aan alkohol verslaaf nie.”