Die wêreld het die afgelope week skok en hartseer, maar ook skoonheid in kuns beleef. Kyk na dié nuusgebeure van die week in foto’s.
Lees meerAlles vir Sondag 22 Oktober 2023
SAOU gaan stappe doen oor Bela
Die SAOU beplan om stappe te doen om die “gebrekkige aandag aan die etlike duisende voorleggings” wat teen die wetsontwerp ingedien is, bloot te lê.
Aussies se MotoGP-blitsren gekanselleer
Die organiseerders van die Australiese MotoGP se blitsren moes noodgedwonge die wedren kanselleer.
Borskanker: ‘Dit het my laat besef jy is kosbaar, net omdat jy bestaan’
Nanette Vorster se verhaal begin in 2016 toe sy ʼn geswolle klier onder haar regterarm ontdek het. Min het sy geweet van die uitdagende reis wat sou voorlê.
Bulls verswelg Scarlets in Loftus-hitte
Dit het enkele minute gevat vir die Bulls om die krane oop te draai in hul kragmeting in die Verenigde Rugbykampioenskap teen die Walliese Scarlets.
Bongi maak glo rassistiese opmerking teen Engelse flank
Bongi Mbonambi word deur sy eie spanbestuur ondersoek nadat hy daarvan beskuldig is dat hy ʼn rassistiese opmerking tydens die Springbokke se kragmeting teen die Engelse Rose in die Wêreldbeker-halfeindstryd gemaak het.
Luister: ‘Kokkedoor’ se Joubert nog lank nie klaar gebraai
“Jy gaan nie altyd wen nie, maar gee net jou beste. As jy dit die dag nie maak nie, tel net jou kop op en gaan aan.”
Eienaar van insleepdiens sterf by ongelukstoneel
Die eienaar van ʼn insleepdiens is Saterdag op die N2 naby Ballito dood nadat hy na ʼn ongelukstoneel ontbied en deur ʼn ander motor getref is.
Video: Slik steeds enkeldiep jaar ná ramp
Dit is reeds 13 maande sedert daardie rampspoedige dag, maar vir inwoners wat deur die Jagersfontein-slikramp geraak is, voel dit soos gister.
Week oue baba in erf gevind
Die eienaar van ʼn huis in KwaZulu-Natal het in sy erf rondgeloop toe hy op ʼn babadogtertjie afgekom het.
Bokke moet hulle nie op Twickenham-triomf blind staar
“Al twee spanne het sedertdien waardevolle lesse uit hul vorige kragmetings geleer en Nieu-Seeland speel tans baie beter rugby. As jy heeltyd oor jou skouer na die verlede terugloer, flous jy net jouself.”
Gaza-strook oornag gebombardeer
Die konflik tussen Israel en Palestina blyk nou uit te kring na naburige gebiede en lande.
Luister: Freek Robinson praat oor vier dekades in die nuuswêreld
Die bekroonde joernalis en nuusmaker Freek Robinson het met Maroela Media gesels oor sy kleurryke loopbaan van 40 jaar, hoogte- en laagtepunte, en die invloed van sy loopbaan op sy gesinslewe.
Video: Telenovelle beklink jaar van drama, skandes en skokgolwe
Maroela Media het op die stel van “Diepe waters” gaan kuier.
417 geskorste staatsdienswerkers kry steeds volle salaris
“Hierdie klas werkers het in miljoenêrs verander wat semi-aftrede geniet op belastingbetalers se onkoste.”
‘Ek moes baie diep delf,’ sê Klaasen ná spogbeurt
In ʼn naweek waar Suid-Afrika vir Engeland op die sportveld oorheers het, was Heinrich Klaasen se blitsige 109 lopies die perfekte aanloop tot die uiteindelike feesvieringe.
Eredoktorsgraad ‘ongekende eer’ vir Limpopo-boer
Piet Warren (76) het niks meer as matriek agter sy naam nie, maar sy suksesse in die landboubedryf bewys dat geen graad vergelyk met ʼn ingebore aanvoeling vir boer en sakevernuf nie.
Beurtkrag steeds opgeskort
Die voortgesette verbetering in opwekkingskapasiteit en die noodreserwes wat reeds ten volle aangevul is, is die rede waarom beurtkrag nie skielik weer kop uitsteek nie.
Kyk: Ramaphosa vier Bokke-wen by vredesberaad
Selfs wanneer pligte hom elders heen roep, los pres. Cyril Ramaphosa soos elke ander Suid-Afrikaner alles om seker te maak dat hy die Springbokke in aksie sien.
Farrell teleurgesteld, maar ook trots
Toe die eindfluitjie uiteindelik op die Stade de France blaas, het Owen Farrell se selfvoldane glimlag ná sy goeie skopvertoning in ʼn frons verander. Die Bokke het immers met 16–15 gewen.