Dit is reeds 13 maande sedert daardie rampspoedige dag, maar vir inwoners wat deur die Jagersfontein-slikramp geraak is, voel dit soos gister.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Jagersfontein-ramp"
Jagersfontein: Kommer dat tweede damwal kan bars
Intussen is ’n ondersoekdossier aan die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) oorhandig ná strafregtelike klagte teen die myn aanhangig gemaak is.
MRK ondersoek Jagersfontein-ramp
Na aanleiding van ʼn versoek van ActionSA, het die Menseregtekommissie gesê hulle sal hul eie ondersoek na die voorval van stapel stuur.
‘Help Jagersfontein se boere’
Water is en bly steeds ʼn groot onmiddellike behoefte.
Liggaam naby rivierwal in Jagersfontein gevind
Die man se liggaam is deur ʼn verbyganger aangetref.
Kriminele klagtes kom oor gebarste slikdam
“Sedert die ramp het die Vrystaatse regering nog nie veel gedoen om die slagoffers te help nie.”
Paniek toe dam in Jagersfontein oorloop
“Toe inwoners Dinsdag weer water by die damwal sien oorloop, het die ergste deur hul koppe gegaan: Hier is ʼn tweede ramp op pad.”
Pta FM-luisteraars maak harte oop vir Jagersfontein-boere
“Ons is almal ten diepste getref deur die gebeure in Jagersfontein en hoop dat die skenking sal help om die landbougemeenskap spoedig weer op hulle voete te kry.”
Twee word nog vermis ná Jagersfontein-ramp
Twee persone word nog vermis ná die wal van ’n slikdam in Jagersfontein in die Vrystaat gebars het.
‘Jagersfontein kon ramp vryspring’
Kenners praat uit een mond: “Dié ramp kon verhoed gewees het.”
Foto’s: Kalwers word deur slik ‘ingesuig’
“Met droogte of vloede weet ons daar sal lig aan die einde van die tonnel wees want die Liewe Vader stuur dalk reën of sonskyn. Maar met hierdie weet ons nie wat die oplossing gaan wees nie.”
Foto’s: Mense, diere nog in die slik gesoek
“Jy sien hierdie goed gewoonlik net op TV,” het van die hospitaalpersoneel aan Maroela Media gesê.
Hulp stroom in vir Jagersfontein
Weldoeners en hulpverleningsorganisasies het die afgelope week hul hande uitgestrek na die rampgeteisterde Jagersfontein en kospakkies uitgedeel, skoongemaak en geld ingesamel.
Staat spring in om Jagersfontein te help
Talle leerders het ná Sondag se ramp nog nie weer teruggekeer skool toe nie.
Jagersfontein-myn vat verantwoordelikheid
Jagersfontein Developments het nou R20 miljoen aan die gemeenskap beskikbaar gestel.
Foto’s: Skape, weiding deur slik verslind
Kenners is boonop bekommerd oor die langtermyn-uitwerking wat die slik op mens en dier kan hê, aangesien dit moontlik die drinkwater kan besoedel.
Ramaphosa maak beloftes in Jagersfontein
“Die regering gaan hier wees, saam met jou werk en hierdie reis saam met jou stap.”
‘Ons het julle gewaarsku’ – Jagersfontein-inwoners
Inwoners van Jagersfontein kla jare reeds oor die gevaar wat die slikdam op dié dorp inhou. Nou word hulle aan hul eie genade oorgelaat.
Verslaentheid, vrees ná slikdam se wal bars
“Ek het net met die klere aan my lyf daar uitgekom.”
Krag op Jagersfontein darem weer aan
ʼn Substasie wat deur modder oorstroom is, sal moontlik in geheel oorgebou moet word, terwyl verskeie landelike kliënte steeds sonder krag sit.