Die werkers was glo besig met herstelwerk aan ʼn transformator.
Lees meerAlles vir Saterdag 1 Oktober 2022
Omstrede Zim-vlug was oortreding – OB
“Dit is absoluut veragtelik dat die ANC staatsfondse onwettig gebruik het om die party te bevoordeel.”
Besige vroue word onafhanklike entrepreneurs
Dis haar woorde: “Ek is ʼn sendeling en ek probeer Christelike waardes oordra,” wat my lank daarna nog bybly. Dis beslis meer as net waardes wat sy daagliks daar tussen die vier mure oordra.
Regering het jong verkragtingslagoffer gefaal – DA
Zenizole Vena (15) is dood nadat sy glo by die Motherwell-kliniek weggewys is om eers ʼn saak van verkragting by die polisie in te dien.
Rassie kyk hoe Stormers wen
Rassie Erasmus se skorsing is iets van die verlede en hy het die Stormers se stewige vertoning vanuit sy pawiljoensitplek dopgehou.
Resep: Koue soetighede vir die somer
Wanneer die soettand begin pyn en nageregte jou nader wink, sal dié paar koue soetighede heerlike lafenis vir die warm somerweer bied.
Vergiftigde aasvoëls weer vrygelaat
ʼn Moontlike motief vir die vergiftiging is intussen geïdentifiseer en vrese bestaan nou dat dié voorval nie die laaste gaan wees nie.
Vrugtebome geskenk om kinders van landbou, produksie te leer
“Dis belangrik dat mense, en veral kinders, verstaan dat die waardeketting wat verseker dat ons almal kos het om te eet, by primêre produksie begin.”
21-jarige se liggaam in rivier gevind
Die man het vermoedelik Vrydagoggend in ’n rivier naby Atteridgeville geval.
‘ANC-kader van geen waarde vir Eskom’ – DA
Bheki Ntshalintshali, Cosatu se voormalige sekretaris-generaal, is een van 12 nuwe direkteure op Eskom se raad.
Novak troef goeie vriend in Israel
“Dit is nooit maklik om teen iemand te speel vir wie jy soveel respek het nie, maar ons is albei professionele spelers en ons wou ewe graag die wedstryd wen.”
Hollywood: Rihanna amper weer op verhoog; ‘The Crown’ laat die wêreld gons
Lees hier wie almal die rolle van die Britse koninklikes in die nuwe seisoen van “The Crown” gaan vertolk.
Noue ontkoming toe aanvallers op luukse motor losbrand
Die beseerde motoris het 30 km gery om skuiling te vind.
Motorfietsryer ernstig beseer in ongeluk op N1
Die man is met ʼn helikopter na ʼn hospitaal geneem.
Gholf: Bezuidenhout gly, Higgo bars deur
Christiaan Bezuidenhout het effens laat glip in die tweede ronde van die Sanderson Farms-gholfkampioenskap in Mississippi.
Luister: Leah sing oor klein jakkalsies in prettige popsnit
“Partykeer moet jy net ʼn treë terug gee en dit laat vaar. Solank jy bereid is om vir mekaar te baklei en nie met mekaar nie.”
Liggaam naby rivierwal in Jagersfontein gevind
Die man se liggaam is deur ʼn verbyganger aangetref.
Kubaanse medisyne: Weermag het oortree, bevind OB
Die OB het onder meer bevind dat die departement van verdediging nie die regte verkrygingsprosesse gevolg het toe ʼn ongemagtigde besending Covid-19-medisyne van Kuba af ingevoer is nie.
VRK-reeks: Lions brul ook hard teen Cardiff
Die telling vlei eintlik die tuisspan, want die Lions het oorheers en groot indruk in die wind en reën gemaak.
Zuma kan vergeet van voorsitterskap – kenners
Kenners meen ʼn interessante leierskapsverkiesing wink in Desember.