“Duisende werksgeleenthede gaan daagliks verlore en dompel die provinsie en die land dieper in die moeilikheid.”
Lees meerAlles vir Dinsdag 13 September 2022
43 gewelddadige aanvalle by hospitale in Gauteng aangemeld
Personeel by 17 staatshospitale in Gauteng leef in vrees ná 43 gewelddadige aanvalle op hulle deur pasiënte sedert Januarie verlede jaar.
Australiër deur troetel-kangaroe doodgemaak
Dit is na bewering die eerste noodlottige kangaroe-aanval in 86 jaar.
Harrismith se tydelike kragoplossing ontplof
Selfs meer mense is nou sonder krag gelaat, nadat ʼn tydelike oplossing vir Harrismith se kragprobleem veroorsaak het dat die substasie ontplof.
Gr 11-leerder van Kempton Park sterf ná bakleiery
“Ons versoek ouers om die departement by te staan om leerderdissipline toe te pas – binne en buite die skoolomgewing.”
103 jaar tronkstraf ná moord op EMPD-beampte
Johannes Jacobus van der Linde, ʼn beampte van die Ekurhuleni-metropolisie, is in Junie 2021 noodlottig gewond tydens ʼn skietery.
ToekomsVenster: Die pad byster raak
Moet ons so voortleef of is daar ʼn moontlikheid van herstel? Die teks sê: “as God se kinders bekeer”. Wat het die teks vir jou te sê?
Luister: Hupstoot vir regslui in Afrikaans
“Afrikaans in die regsberoep, en in die akademie, is allermins dood.”
Tukkie doodgeskiet, beroof
Beeldmateriaal wys hoe die aanvaller terugtree en die slagoffer op ʼn kort afstand skiet.
Bewustelose kind uit kar gered
’n Motorwag het die bewustelose kind in ’n motor in die parkeerterrein van ’n winkelsentrum gewaar en alarm gemaak.
Oekraïense misleiding fnuik Russiese weermag
Verskeie faktore is verantwoordelik vir die skouspelagtige sukses wat met die huidige Oekraïense teenoffensief teen die Russiese invallers behaal word, maar as één daarvan uitgesonder kan word, is dit die kwessie van misleiding.
‘Kapingsindikaat’ ontmasker
Die owerhede het Maandag toegeslaan “op wat lyk soos ’n werkswinkel” met talle gesteelde sleepwaens van vragmotors.
DA wil appelleer oor OB
Die DA meen die hooggeregshof se uitspraak is onderhewig aan bekragtiging deur die Konstitusionele Hof.
‘Squid Game’, Zendaya maak geskiedenis op Emmys
Zendaya (26) is aangewys as beste aktrise vir haar rol in die dramareeks “Euphoria”.
Misfit: stories vannie anne kant
Lank nadat mens die boek neergesit het, huiwer die gebeure en karakters – randfigure of dan nou misfits as jy wil – op die drumpel van jou onderbewussyn.
Vrou ook slagoffer van Facebook-boewe
Ruve Wepener het ʼn voorgevoel gehad dat sy nie dié dag na Philippi moes reis om die onderhandeling te doen nie, maar ongelukkig nie daaraan gehoor gegee nie.
Oor konings en regeerders
Jesus het gesê dat ons, as burgers van die koninkryk, aan die regeerder (keiser) moet betaal wat hom toekom en aan God wat Hom toekom. Dit gaan sit egter swaar in die krop van vuisvoos burgers van ʼn land wat met ʼn onbevoegde ‘koning’ opgeskeep sit.
‘Swing’, ʼn unieke Aardklop-luisterervaring
Vir Charl du Plessis is ’n kunstefees soos ’n driegangmaaltyd met voorgereg, hoofgereg en ’n onvergeetlike poeding, gevul met klassieke melodieë, om die ete mee af te sluit.
Foto’s: Sterre laat koppe draai op Emmy-glanstapyt
Die rooi tapyt was propvol statige swart pakke, helderkleurige en wye uitskoprokke én vreemde, eksentrieke uitrustings.
ʼn Oupa se droom
“Dit gegaan oor ʼn hegte verbondenheid deur kameraadskap tussen ʼn oupa en sy kleinseuns. ʼn Kosbare belewenis wat in harte gedy.”