kykNET-kykers kan binnekort kennis maak met die karakters van ‘Fraksie’, die splinternuwe dramareeks uit die pen van Louis Pretorius en Albert Snyman.
Alles vir Dinsdag 13 September 2022
Eskom op dreef vir groot opknapping by Koeberg
ʼn Stoomopwekker wat by die vervaardigingsaanleg in China geval het, het tot ʼn vertraging in die beoogde opknappingswerk by Afrika se enigste kernkragsentrale gelei.
Bevorder die belange van die land
Die huidige regerende party faal in feitlik elke opsig. Tog verander dit niks aan God se opdrag aan Sy mense nie – Bid vir die land en bevorder die belange van hierdie land!
Ramaphosa maak beloftes in Jagersfontein
“Die regering gaan hier wees, saam met jou werk en hierdie reis saam met jou stap.”
Fase 4-beurtkrag nou ingestel
ʼn Eenheid by die Kendal-kragsentrale het Dinsdag uitgeskop en tot ʼn verhoogde beurtkragfase aanleiding gegee.
Boucher pak Protea-afrigtershandskoene weg
Enoch Nkwe, Krieket Suid-Afrika se direkteur van krieket, het vir Mark Boucher onder meer as ʼn Protea-legende beskryf.
Rob steel harte, sterk aan in Pretoria
Captain-Z moet een vir een aan die res van die robgemeenskap in die Nasionale Dieretuin in die Jakarandastad voorgestel word.
Resep: Hoenderkorma
Dié heerlike hoendergereg is perfek vir diegene met diabetes óf vir enigiemand wat ʼn paar kilogramme wil afskud.
Die wenner van ‘KosMosTyd’
’n Gelukkige Maroela Media-leser het ’n eksemplaar van Laerskool Bakenkop se resepteboek, “KosMosTyd”, gewen.
Elton Jantjies-saak ‘op professionele wyse hanteer’
Jantjies en Zeenat Simjee, die Springbokke se dieetkundige, is teruggestuur Suid-Afrika toe na bewerings van ʼn verhouding tussen die twee.
Betredingswetsontwerp ‘sal grondeienaars benadeel’
Die voorgestelde wetsontwerp op die onwettige betreding van persele sal dit nou selfs makliker vir betreders maak om grond te beset en onwettige strukture op te rig wat die regte van grondeienaars ernstig kan skend.
‘Ons het julle gewaarsku’ – Jagersfontein-inwoners
Inwoners van Jagersfontein kla jare reeds oor die gevaar wat die slikdam op dié dorp inhou. Nou word hulle aan hul eie genade oorgelaat.
Sewe van EMPD in hof ná man se dood
Sewe beamptes van die Ekurhuleni-metropolisie (EMPD) het Maandag in die Tsakane-landdroshof verskyn nadat ʼn man tydens ʼn klopjag doodgeskiet is.
‘Dit kon ons gewees het’
“Ek het net heeltyd op pad na die hospitaal vir my pa gevra hy moet asseblief nie nou doodgaan nie,” vertel Jacques Bruwer (23).
Gedagte vir die dag: Alle soorte mense
“Hoe sal Ek hierdie geslag mense beskryf?” het Jesus gevra. “Waarmee sal Ek hulle vergelyk?” (Lukas 7:31)