Die Springbokke het vyf drieë in Buenos Aires gedruk, maar hulle moes veral in die tweede helfte hul storie op verdediging ken.
Lees meerAlles vir Saterdag 17 September 2022
Video: Leandie en span dink buite die (geskenk)boks
Al het sy reeds twee suksesvolle ondernemings op haar kerfstok, gee die 34-jarige steeds ʼn skaam lag as jy na haar as ʼn “sakevrou” verwys.
Bulls te sterk, te ervare vir Lions
Ja, daar was ’n aanslaan hier en ʼn verbroude duikslag daar, maar in die geheel kan die Pretorianers tevrede met hul spel wees.
Internet is Oekraïne se belangrikste wapen
Dié land gebruik alles tot sy beskikking – van Elon Musk se satellietskottels tot selfoonapps – om die vyand te teiken én af te weer.
Vermiste Pretoria-man veilig gevind
Jauqes Stols (42), wat op 12 September spoorloos verdwyn het, is veilig gevind.
Pasgebore baba in Limpopo vermoor
“Dit is ʼn gruwelike en ontstellende voorval.”
Man sterf ná 454 dae in hospitaal
Kallie du Preez het twee verjaardae in die waakeenheid van ’n hospitaal deurgebring en 57 kg verloor voordat hy verlede week oorlede is.
Vrystaat-rugbyman sterf op 92
“Vrystaat-rugby het ʼn ikoon in die bedryf verloor.”
Resep: Vyf kraakvars lenteslaaie
Dis heerlike lente, en hoe vier ʼn mens dit dan nou anders as met kraakvars lenteslaaie?
Hollywood: Dokkie van Depp-Heard-hofsaak kom; babanuus vir ‘Deadpool’-ster
Maroela Media bied jou ’n opsomming van die week se jongste internasionale vermaaknuus.
Eienaar agter tralies ná 32 in Viëtnam-kroeg sterf
Sewentien persone is beseer en talle het hul bene gebreek ná die vlamme hulle genoodsaak het om van die gebou se dak af te spring.
Twee van Mokopane vas oor onwettige gassilinders
“Inligting is in die begin van die jaar ontvang oor ʼn aanleg in Mokopane wat ongemagtigde gassilinders hervul en verkoop.”
Nederlanders se sonkar kom eerste in Kaapstad aan
Brunel Solar Team, voorheen bekend as Nuon/Vattenfall het nou al vier keer koning gekraai.
Twee word nog vermis ná Jagersfontein-ramp
Twee persone word nog vermis ná die wal van ’n slikdam in Jagersfontein in die Vrystaat gebars het.
Japan maak gereed vir ‘baie gevaarlike’ tifoon Nanmadol
“Maksimum voorsorg word vereis,” het hy bygevoeg en inwoners gemaan om betyds te ontruim. “Dit is ʼn baie gevaarlike tifoon.”
Hulle wil nie minder Afrikaans hoor, hulle wil minder Afrikaans sien
Dit is baie belangrik om die gebeure wat vandeesweek ná die Karlien-dinee afgespeel het in ʼn groter konteks te plaas.
Verskeie KZN-strande gesluit
Alle water-aktiwiteite word by dié strande verbied.
Bokke sal met dringendheid moet speel
Siya Kolisi-hulle weet presies wat hulle vanaand in Argentinië moet doen: Wen en verkieslik góéd wen.
Help! My kind word geboelie
Maroela Media het met ma’s gesels wie se kinders die teiken van boelies is of self ander boelie, en hulp by kenners ingewin.
Man verdink van Forex-bedrog van R748 000
Ná die betalings gemaak is, kon die slagoffer egter nie die beskuldigde in die hande kry nie.