’n Alarm het kort ná middernag afgegaan en die eienaar van die huis het met sy gelisensieërde vuurwapen ondersoek gaan instel.
Lees meerAlles vir Woensdag 14 September 2022
Bejaarde beseer toe hek op hom val
’n Gemotoriseerde oprithek het Woensdag op ’n bejaarde man van La Lucia, Durban, geval terwyl hy besig was om dié hek se motor te herstel….
Senior poste vir omstrede NGV geadverteer
Daar word reeds poste in die NGV geadverteer ten spyte daarvan dat die wetsontwerp nog deur die nodige parlementêre prosesse moet gaan en hoegenaamd nog nie gefinaliseer is nie.
Foto’s: Bolandse plaashuis brand af
’n Boer het Maandag ná 20:00 ’n boodskap op Whatsapp geplaas waarin hy om hulp gevra het.
Valke slaan toe op Laeveldse amptenare
Die inhegtenisnemings hou verband met vervalsde lisensieskywe en na bewering is R60 miljoen gesteel.
Foto’s: Koningin groet Buckingham-paleis vir laaste keer
Daar is op sosiale media opgemerk dat die koningin se prosessie baie aan dié tydens prinses Diana se begrafnis in 1997 herinner het.
ToekomsVenster: God se waarheid
Moenie laat ander aan jou voorskryf nie, vra die Here. Hy sal jou in die waarheid lei.
Ma, seun kry borgtog in Groblersdal-moordsaak
Die twee verdagtes sal later vanjaar saam met Raymond Papapavlou se vrou en dié se destydse minnares verhoor word.
Video: ‘Die Gelofte’ reg vir ʼn derde speelvak
Sedert die musiekspel in Mei vanjaar sy buiging gemaak het, het dit van krag tot krag gegaan.
Ekonomiese vryheid in ons leeftyd?
Die land se konsekwente afname in ekonomiese vryheid blyk duidelik uit die lewenskwaliteit-afname-maatstawwe wat deur die meeste Suid-Afrikaanse burgers ervaar word – die resultaat van die regering se gekose ideologiese- en beleidsposisies.
Megan Raaths se pa wéér borgtog geweier
Die hof sê Megan Raaths se ma se ommeswaai in die saak is “verdag”.
Swak Afrikaans van LO-vraestel gooi matrieks
Baie van die vrae was uiters dubbelsinning en boonop het die onderwerpe glo ook nie gestrook met dít wat in leerders se handboeke staan of wat in die klas behandel is nie.
Wiele2Wiele gaan elektries met I-Pace en Cross GR Sport
Hierdie week se Wiele2Wiele is elektries met die Jaguar I-Pace en Toyota wat sy nuwe Corolla Cross GR Sport bekendgestel het.
Fase 4-beurtkrag nog langer van krag
Daar is wel ʼn moontlikheid van ʼn verminderde beurtkragfase oor die naweek.
Té veel vrae oor Koeberg
Suid-Afrikaners is in die donker oor wat presies gedoen moet word om te verseker dat dit veilig is om die Koeberg-kragsentrale ná 2024, wanneer sy bedryfslisensie verstryk, verder te gebruik.
Justin Bieber se konserte in SA amptelik geskrap
“Dankie vir julle gebede en ondersteuning deur alles! Ek is lief vir julle!”
750/7: Die Anker-kolwers gaan oorboord in lopiefees
“Reguit oor die bouler se kop,” is Matthew Smith, wat 241 lopies vanaf 76 balle geslaan het, se doodeerlike antwoord toe hy oor sy gunstelinghou uitgevra is.
Boek: Slawe aan die Kaap as draers, skeppers van kultuur
Eunice Bauermeester se boek bied ʼn kultuurhistoriese blik op die Kaapse slawe tussen 1652 en 1838.
Aandagafleibaarheid: Maalkolk van mites en misverstande
Aandaggebrek-hiperaktiwiteitsversteuring (AGHV of ADHD) is egter ʼn werklikheid waarmee miljoene kinders en volwassenes wêreldwyd leef.
Internasionale seëluitstalling in Kaapstad aangebied
Dit is die eerste keer dat dié uitstalling in Afrika te sien sal wees.