Die hoogste hof het nou ook bevind daar is geen vooruitsig op sukses vir Abrie Raaths se jongste aansoek om verlof tot appèl nie.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Megan Raaths"
‘Bewerings is nie feite’ – regters oor Raaths-saak
Die hof sê geen verduideliking is gebied oor hoe ʼn jong kind in drie sessies saam met ʼn kundige gebreinspoel sou kon word om te sê haar pa het haar verkrag nie.
Megan Raaths se pa wéér borgtog geweier
Die hof sê Megan Raaths se ma se ommeswaai in die saak is “verdag”.
Vrou ‘nooit gedwing om te lieg oor verkragting’
Wilna Stander, ʼn maatskaplike werker by CMR-Noord in Pretoria, ontken dat sy Megan Raaths ooit gedwing het om te sê haar pa het haar verkrag. Megan en haar pa, Abrie, het hulle onlangs tot die Konstitusionele Hof gewend om sy skuldigbevinding te probeer omkeer.
Dogter onthul ‘my pa het my nie verkrag’
’n Storm het in 2009 om Abrie Raaths se kop losgebars toe ’n suggestiewe en ontstellende skets in die skooltas van sy dogter, Megan Raaths, gevind is.