Bees-TB kan infeksie by ander diere soos leeus, wildehonde, renosters, olifante en bokke veroorsaak.
Lees meerAlles vir Dinsdag 4 April 2023
Vertraging met Clanwilliamdam blok 15 000 nuwe poste
“Dit is heeltemal onaanvaarbaar dat die nasionale regering soveel tyd gemors het om ʼn projek af te handel wat só ʼn positiewe impak op die gebied rondom die Clanwilliamdam kan hê.”
Kabeldiefstal-sindikaat gevonnis
Vyf lede van ʼn Johannesburg-gebaseerde sindikaat wat tussen 2012 en 2015 oorhoofse koperkabels ter waarde van miljoene rand van Telkom, Transnet en Eskom gesteel het, is in die Wes-Kaapse hooggeregshof gevonnis.
Zimbabwe sal ‘goudmafia’-bewerings ondersoek
Zimbabwe se sentrale bank het vroeër in Maart bewerings deur die TV-ondersoek afgemaak as “valse bewerings wat die indruk wil skep dat die bank Suider-Afrika se wasmasjien is”.
Prokureur steel glo R27 miljoen by die staat
Hy het onder andere fakture uitgereik waarvolgens hy daagliks meer ure gewerk het as wat daar ure in ʼn dag is.
Nog ’n hofterugslag vir pa wat dogter verkrag
Die hoogste hof het nou ook bevind daar is geen vooruitsig op sukses vir Abrie Raaths se jongste aansoek om verlof tot appèl nie.
Kaap se eerste kouefront op pad
Die eerste sneeu vir die winter word boonop vir Paasnaweek voorspel.
ToekomsVenster: Wees getrou aan jou roeping
Mag jy ʼn groot mate van tevredenheid en berusting vind in die wete dat die Here ook hierin met jou op pad is.
Allerbeste Ranger in die reeks
Terwyl die Wildtrak en Raptor albei fantasties is, is albei prysgewys bo die meeste mense se vuurmaakplek. In die Ford Ranger-reeks is gelukkig ʼn model wat ek dink is die perfekte bakkie.
Skrale verligting vir motoriste voor Paasnaweek
Die prys van 93-oktaan-petrol daal Dinsdag om middernag met ’n skamele 1c per liter in die binneland.
Nicholis Louw eet ‘Coco Pops en kaas’ op die Top-20
Barto en Marissa se lied, “Ons twee genoeg”, wat verlede week die no. 1-posisie beklee het, val vandeesweek na die tiende plek.
Hou gerus dié SA’ners dop in IPL
Van Dewald Brevis en Faf du Plessis tot Aiden Markram en David Miller – Suid-Afrikaners is deel van die aksie in die gewilde Indiese Premierliga.
Madeleine McCann: DNS-uitslae bekend
Hoewel baie mense oor die jare al aangevoer het dat hulle die vermiste Madeleine is, het Julia Wendell se bewerings opslae gemaak danksy ooreenkomste in hulle voorkoms.
As diere selfies neem …
Daar is honde, katte, dolfyne, ape, perde, meerkatte, eekhorings en eende. Daar is ook selfies van bere, leeus, kameelperde, kamele en hase.
Sharks hou asem op oor Eben
Die Sharks sweet tans oor sy Springbok-ster se besering nadat hy glad nie deel van die aksie in die tweede helfte van hul wedstryd teen Munster was nie.
Kommer oor toename in massamoorde
Meer as 1 500 mense is die afgelope vier jaar in verband met massamoordvoorvalle in hegtenis geneem, maar net 6,8% is eindelik skuldig bevind.
Resep: Lam-en-fetaburgers
Verander jou kombuis in die van ’n restaurant wanneer jy dié burger voorsit.
Trump later vandag in beskuldigdebank
“President Trump sal nie ʼn pleitooreenkoms in hierdie saak aangaan nie. Dit gaan nie gebeur nie. Daar is geen misdaad nie.”
‘Oui, oui,’ Kiffness het nou ʼn Franse deuntjie
Dié video het reeds meer as 600 000 trefslae op Facebook en 1 miljoen op TikTok gekry.
Exeter-baas meen Stormers is die gunsteling
“Ek weet daar is baie mense wat glo dat ons nie ʼn kat se kans teen die Stormers staan nie.”