Die parlement se gesamentlike staande komitee oor intelligensie sê dit beteken egter nie dat Zizi Kodwa vrygespreek is of dat verdere ondersoeke nie kan voortgaan nie.
Alles vir Woensdag 14 September 2022
Resep: Gesondheidsbeskuit met semels en sade
Kikker jou beskuitblik op met dié unieke gesondheidsbeskuit.
Putco-wiele rol weer
Luidens ʼn ooreenkoms geld die afdanking van 105 werkers nog steeds.
Bende wat glo huise roof in Pta gevang
Die verdagtes is voorheen al vir soortgelyke oortredings in hegtenis geneem.
Kleuter in PE doodgeskok
“Die dogtertjie het ongelukkig met haar lewe geboet.”
Foto’s: Skape, weiding deur slik verslind
Kenners is boonop bekommerd oor die langtermyn-uitwerking wat die slik op mens en dier kan hê, aangesien dit moontlik die drinkwater kan besoedel.
Gedagte vir die dag: ’n Kosbare trane-offer
Hy het toe na die vrou gedraai en vir Simon gesê: “Kyk na hierdie vrou. Toe Ek jou huis ingekom het, het jy My nie water aangebied om die stof van my voete af te was nie, maar sy het hulle met haar trane gewas en met haar hare afgedroog.” (Lukas 7:44)