“Ek gaan drink elke Vrydagoggend koffie saam met my pa en dan gesels ons oor alles.”
Alles vir Woensdag 14 September 2022
Jagersfontein-myn vat verantwoordelikheid
Jagersfontein Developments het nou R20 miljoen aan die gemeenskap beskikbaar gestel.
Pa skuldig ná hy eie kind vermoor
Die beskuldigde het ook probeer om sy ander twee kinders om die lewe te bring deur vir hulle vergiftigde worsies te voer.
Hier is die wenner van nog Comic Con-kaartjies
Dié opwindende geleentheid vind vanjaar van 22 tot 25 September by die Johannesburg Expo Centre plaas.
Gedig: Die oorwinning van die ietermagô
“Die ietermagô, met snoetjie vooruit gesteek en stert ʼn roerlose sleep, ʼn swaaiende verset teen tem en buit.”
Liggame langs N1 gevind
Die mans het noodlottige skietwonde opgedoen.
Video: ʼn Haarsny binne 47 sekondes
Die stilis spog nou met ʼn Guinness-wêreldrekord.
Sonkarre gerat vir 2 500 km na Kaapstad
“Hierdie kompetisie is ʼn gulde geleentheid vir die ingenieurs om hulle vernuf met van die voorste tegnologieë ten toon te stel.”
Alcaraz se vreugde, Raducanu se trane
Emma Raducanu het in 2021 die Amerikaanse Ope gewen, maar vanjaar is sy reeds in die eerste ronde uitgeskakel en het onlangs met 72 plekke op die WTA-ranglys geval.
Hoe ingewikkeld moet jou testament wees?
Baie mense dink dat ’n testament ingewikkeld en vol hogere regsterme is. Gelukkig is dit vêr van die waarheid.
‘Vertroue is gebreek’ ná Middelburg-staking
Werkers aan die Steve Tshwete- plaaslike munisipaliteit het ná die staking geëindig het, drie dae aaneen gewerk om die dorp se vullis te verwyder, asblikke weg te ry en gemors op te vee.
Joernaliste uit Senzo Meyiwa-verhoor gejaag
’n Staatsgetuie is Dinsdag by die Pretoriase hooggeregshof agternagesit en met vrae gepeper, nog voordat hy by die getuiebank kon inskuif.
Luister: ’n Miljoen gebede vir die Midde-Ooste
Geopende Deure weet dat met gebede en ondersteuning, kan ons die Christene van die Midde-Ooste en die plaaslike kerke in hierdie oorloggeteisterde lande bemagtig om vir hul geloof op te staan.
Finansieringstukrag vir kleinsakelui
Sakeondernemings, veral kleinsakelui, sukkel steeds om die stof van die Covid-19-pandemie af te skud en raap en skraap dikwels sonder sukses na broodnodige sente om hulle na kalmer waters te neem of groeigeleenthede te ontsluit. Al meer maatskappye bied egter finansieringshulp juis om dié marksegment stukrag te gee.
Kry só jou voete eksie-perfeksie vir die somer
Met dié nuttige wenke kan jy sommer self jou voete tuis versorg, wat hope tyd en geld bespaar.
Luister: Jong SA sangeres slaan internasionale kontrak los
“Hulle skryf nou verder aan my musiek en ek sal teen die einde van die jaar reeds begin opneem.”
Die kykstof ‘stroom’ in
Hetsy jy ’n slimfoon, slimtelevisie óf slimstokkie gebruik, toegang tot ’n wye verskeidenheid van interessante programme was nog nooit so maklik nie.
Cannabis-maatskappy op JSE, benodig boere
“Die maatskappye wat hierdie ongelooflik ingewikkelde en gereguleerde dog winsgewende mark sal oorleef, is diegene wat sterk handelsmerke reeds vroeg in die wedloop gevestig het.”
Nóg ʼn mylpaal vir Etzebeth
Die afgelope jaar kan ʼn mens maar van twee dinge seker wees: ʼn Eskom-eenheid gaan een of ander tyd uitskop en Eben Etzebeth sal in die Springbokke se beginspan wees.
Binnelandse sake lamgelê ná kragprobleme
Kantore van binnelandse sake landwyd kan tans nie slim ID-kaarte, paspoorte of tydelike ID’s uitreik nie.