Pepsi sal na verwagting op 1 Desember reeds die eerste elektriese vragmotors ontvang.
Lees meerAlles vir Vrydag 7 Oktober 2022
Gekaapte vragmotor met eiervrag gevind
Die vragmotor het ʼn vrag eiers ter waarde van ongeveer R137 000 vervoer.
Sommige SA paspoorte binnekort twee keer duurder
“Hierdie buitensporige verhogings is eenvoudig ʼn skuif om op ʼn skelm manier nog meer geld van kontantarm Suid-Afrikaners te bekom.”
ToekomsVenster: Ek is genoeg
Ek, jy, ons is genoeg. Dis dan juis waarvoor Jesus betaal het.
Zuma se vonnis ʼn klug; ondermyning van die strafregstelsel
“Ek het gewaarsku dat daar absolute deursigtigheid moet wees met die vonnis om ’n herhaling van die Schabir Shaik-klugspel te voorkom. Dit is nou presies wat gebeur het.”
Zuma ‘verlig om vry te wees’
Zuma het Suid-Afrikaners uit alle lewensgebiede bedank vir die “onwrikbare ondersteuning en liefde tydens ʼn baie moeilike en uitdagende periode”.
Vrou in aftreeoord aangeval
Tannie Niennie se arm is tydens die aanval gebreek.
Pta-kinderhuis vat hande met sakegemeenskap
“As gemeenskap moet ons mekaar ondersteun. Met slegs staatsondersteuning, sal ons glad nie die diens kan lewer wat ons doen nie.”
Hof moet ingryp om water op Lichtenburg te herstel
Sakeliga vra in sy aansoek toestemming vir gemeenskapsinstellings om op ʼn tussentydse grondslag by die lewering van waterdienste in die munisipaliteit in te gryp.
Geen beurtkrag dié naweek
Jy het reg gelees, Eskom het genoeg krag om die ligte hierdie naweek aan te hou.
Bessie-uitvoerders bekommerd oor Transnet-staking
“Die situasie is onhoudbaar en tensy daar nie dringend opgetree word nie, sal die regering aan honderde mense moet verduidelik waarom hulle nie werk het nie weens hul onvermoë om betyds op te tree.”
Zuma amptelik weer ʼn vry man
Oudpres. Jacob Zuma se 15 maande tronkstraf het Vrydag verstryk en volgens die departement van korrektiewe dienste is hy nou uit hul stelsel vrygelaat.
Lugversorging by Gautengse hospitale gee die gees
Die VF Plus sê die gesukkel weens gebrekkige instandhouding moet as waarskuwing dien vir hoe sake gaan uitsien indien die Nasionale Gesondheidsversekering deurgevoer word.
SA spanne moet ligloop vir Europeërs
Die Bulls probeer deesdae om meer aanvallend te speel in pleks van tienman-rugby, maar die regte besluite op die regte tyd sal Saterdag die Suid-Afrikaners se lot bepaal.
SA vervaardiger se huis in brand verwoes
Die drieverdiepinghuis van die ‘My Octopus Teacher’-vervaardiger is erg beskadig.
Poskantoor-werkers se medies dalk gou heringestel
Sodra die balju bevestig dat die geld in sy bankrekening is, sal die opskorting van voordele dadelik opgehef word.
Twee bendelede by kruising doodgeskiet
’n Kruising in Retreat, Kaapstad, is Donderdag tot stilstand gedwing toe twee vermeende bendelede daar doodgeskiet is.
Video: kykNET-hoof gesels oor Afrikaanse TV-inhoud
En terwyl hy nie wou uitlap wat sy gunsteling‑ Afrikaanse televisieprogram tans is nie, het Maroela Media uitgevind hy hou van ʼn goeie koppie boeretroos, is ʼn ware hondeliefhebber en lees steeds graag Sondagkoerante.
Twee sterf in grubotsing in Krugersdorp
Die botsing, wat glo soos ʼn ontploffing geklink het, het Pinehaven-inwoners vroegoggend wakker geskud.
VW se warm sportnuts is hier
Die Tiguan R is werklik blitsig.