“Ek het net met die klere aan my lyf daar uitgekom.”
Lees meerAlles vir Maandag 12 September 2022
Finale aanmaning in saak teen ongrondwetlike rampbestuur
“Die hofsaak bly belangrik om toekomstige irrasionele, eindelose verlengings van ramptoestande te voorkom.”
Vyf wou sakevrou glo ontvoer
Speurders, wat georganiseerde misdaad ondersoek, is besig om te bepaal of die betrokke verdagtes moontlik met ander misdade verbind kan word.
Ma laat seuntjie aan sy eie lot oor
Die seuntjie is na raming drie of vier jaar oud. Die gemeenskap het vir die kind gesorg terwyl hulle na sy ma gesoek het.
Sahpra bevestig tweede entstof-sterfte
Die Suid-Afrikaanse Gesondheidsproduktebeheerraad (Sahpra) het Maandag ʼn tweede noodlottige geval van Guillain-Barré-sindroom (GBS) bevestig.
Pa gevonnis oor kind se liggaam in plafon
“Hulle het op die tweejarige kind se liggaam afgekom in die plafon van die huis. Sy was in ʼn swart plastieksak toegedraai.”
ToekomsVenster: Draai terug
Het die genesing van Suid-Afrika iets te doen met ons geestelike toestand?
Plaasaanvallers in spore gestuit
Die plaaseienaar het haarself in ʼn kamer toegesluit en op die verdagtes geskiet.
Britse monargie: Die diamant-debat
Ek vind dit erg ironies en ietwat vermaaklik dat die dood van ʼn 96-jarige ou dame in Brittanje reggekry het wat niks anders nog kon laat gebeur nie.
Pa en seun ook in Browns Farm aangeval
Twee weke voordat die restauranteienaar Ben Tuzee (51) in Browns Farm vermoor is, is Jacques Bruwer en sy seun onder presies dieselfde omstandighede aangeval.
Skok ná moord op Kaapse landdros
ʼn Familielid het Saterdagmiddag op Romay van Rooyen se lewelose liggaam in haar huis in Marina da Gama afgekom.
Student-versorger ‘vergeet’ bejaarde buite
Personeel op aandskof het die aand verkeerdelik aangeneem Sagrya Engelbrecht (80) kuier by familie en het haar bed opgemaak en die kamerlig afgeskakel.
Britse koninklikes: Wie die corgi’s erf; waar die koning gaan bly
Die vraag op talle mense se lippe na die afsterwe van die koningin, was wie haar drie geliefde corgi’s sou erf.
Dennis East (73) oorlede
“Die slegte nuus kom in sarsies vanaand,” het Steve Hofmeyr gesê.
Op die spoor van spierdistrofie
Die voorreg om sorgeloos rond te beweeg, is iets wat ons so dikwels as vanselfsprekend aanvaar. Vir 1 uit elke 1 200 kinders en volwassenes is selfs eenvoudige daaglikse aktiwiteite, soos tandeborsel of om ʼn lenteblom te pluk, nie beskore nie, omdat hulle letterlik deur ʼn seldsame siekte lamgelê word.
Disney vier eeufees met nuwe kykstof
Disney vier volgende jaar sy eeufees en het beloof om kykers te bederf en betower.
Krag op Jagersfontein darem weer aan
ʼn Substasie wat deur modder oorstroom is, sal moontlik in geheel oorgebou moet word, terwyl verskeie landelike kliënte steeds sonder krag sit.
Namakwaland se blommeprag ʼn fees vir die oog
Maroela Media se Brendon Staniforth het saam met Suzuki die blommeprag van Namakwaland gaan beleef.
Lesersbrief: Gelykheidshof mis sy doel
Net so onaanvaarbaar soos wat dit is om valslik, of as ʼn grap, “Bom!” op ʼn vliegtuig te skree, net so onaanvaarbaar behoort dit te wees om, ongeag die konteks, “Kill the Boer! Kill the Farmer!” in ons misdaadgeteisterde land te dreunsing.
Australiese Ope wink vir ‘No vac’ Djokovic
Novak Djokovic is verlede jaar vir drie jaar verban om vir ’n nuwe visum hier aansoek te doen. ’n Nuwe Australiese regering het egter sedertdien aan bewind gekom.