ʼn Nabye familielid het Donderdag in die Simonstad-landdroshof in die Wes-Kaap verskyn in verband met die moord op landdros Romay van Rooyen.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Romay van Rooyen"
Cele in hof wanneer tiener verskyn
Minister Bheki Cele sal na verwagting die eerste hofverskyning van die tienerverdagte in die moord op landdros Romay van Rooyen Donderdag bywoon.
Tiener vas ná moord op landdros
Romay van Rooyen (50) is vroeër vandeesmaand dood in haar huis in Marina da Gama naby Muizenberg aangetref.
Valke gaan moord op Kaapse landdros ondersoek
Romay van Rooyen se familie glo nie dat roof die motief vir haar dood is nie aangesien alles steeds op hul plek was in die huis nadat haar liggaam gevind is.
Skok ná moord op Kaapse landdros
ʼn Familielid het Saterdagmiddag op Romay van Rooyen se lewelose liggaam in haar huis in Marina da Gama afgekom.