Die vrou is meegesleur toe haar voete in die golwe onder haar uitgeslaan is.
Lees meerAlles vir Dinsdag 27 September 2022
Bewaringsbevel teen sindikaat bekom
“Die verdagtes in albei voorvalle het hulle na bewering voorgedoen as beamptes van die Ekurhuleni-metropolisie (EMPD) en het niksvermoedende vragmotorbestuurders voorgekeer.”
Vermeende transitorower by sy wegkruipplek gevang
Die man is gesoek in verband met twee transitorooftogte en moord in Limpopo.
Padwoede-beskuldigde versuim om vir verhoor op te daag
Dit is die jongste in verskeie sake die afgelope week waar ’n beskuldigde eenvoudig versuim het om op te daag vir hul verhoor.
Verhoogde koste kniehalter boere
“Die huidige vragkoste en brandstofpryse het dit ook nie ekonomies regverdig om vrugte na die mark te vervoer nie.”
Nóg ʼn Gazoo Racing-model…
Nou is dit die Corolla Cross se beurt. GR-S is altyd visuele opknappings en geringe veranderings aan die vering.
ToekomsVenster: ’n Ewig durende bron van krag
Leef daagliks, ja oomblik vir oomblik, in die kragveld van die Heilige Gees!
Kaapse prof nie meer op Phala Phala-paneel
“Ek wil nie hê dat onnodige omstredenheid oor my aanstelling aandag weglei van die werklike kwessies op die spel nie.”
Meloni se toespraak oor familie maak opnuut opslae
Giorgia Meloni is op koers om die eerste vrou as eerste minister van Italië te word. Dié toespraak wat sy in 2020 gemaak het, het mense opnuut aan die praat.
Herstrukturering van Eskom-raad kom
Minister Pravin Gordhan sê die hersieningsproses is afgehandel en dat daar eersdaags veranderinge aan die raad, wat Andre de Ruyter insluit, gemaak sal word.
Breinkanker by Jan Bloukaas gediagnoseer
“Ek is nie bang vir hierdie gewas nie. Hy groei in my brein, nie ek in syne nie en ek weet God staan soos ʼn reus agter my.”
Video: Dit gons oor Derek Watts se danspassies
“Dit is vir my ʼn groot kompliment dat mense die advertensie geniet, want dit is soveel anders as hoe mense my ken.”
Só ry die (model)trein
Die geskiedenis van Suid-Afrikaanse spoorweë leef nou op klein skaal voort by die Voortrekkermonument se Pionierswerf.
Geliefde boer grusaam vermoor
“Dit is duidelik dat die boer ʼn groot geveg opgesit het.”
‘Sunfield-inwoners mag nie verwyder word’ – hof
“Daar heers nou ʼn kalm atmosfeer in die tehuis. Ons is so verlig oor die oorwinning.”
Polisierekruut mag slak aanhou om te kalmeer
ʼn Polisierekruut het toestemming gekry om ʼn slak aan te hou om sy senuwees te laat bedaar.
Chris Chameleon: Die littekens van my mense se diaspora
Die beloofde land het sy beloftes gebreek, die paradys het verdor en die nuwe ryk het verbrokkel.
Francois van Coke terug op Top-20
Die liedjie is die eerste enkelsnit vanaf Van Coke se splinternuwe album, ‘Kanniedood’.
DA eerste keer aan bewind in Sentraal-Karoo
Die DA spog nou met ’n 50%-meerderheid in die Prins Albert-munisipaliteit.
Raynal staan pa vir tydmors-beslissing
“Ek het vyf keer vir die speler gesê om die bal uit te skop en ek het geen ander keuse gehad as om op te tree nie.”