Die Suid-Afrikaanse Stingers-gholfspan kon nie Saterdagaand in Doral, Miami, voortbou op die vertonings van die Springbok-rugbyspan in Frankryk of die krieketspan in Indië nie.
Alles vir Sondag 22 Oktober 2023
Bokke baklei tot die bitter einde
Die Springbokke het Saterdagaand in ʼn reënerige Parys maar net weer eens gewys dat ʼn lelike wen eintlik soveel soeter as ʼn mooi verloor smaak.
Vyf by toeskouerspark in Rustenburg beseer
Die opgewondenheid oor die kragmeting tussen die Springbokke en Engelse Rose in die Wêreldbeker-halfeindstryd het amper vir ondersteuners by ʼn toeskouerspark in Rustenburg in ʼn tragedie geëindig.
‘Ons kind hoort nie in die tronk nie’
Die familie van een van die mans wat daarvan beskuldig word dat hy Dumisani Phakathi vermoor het, praat openhartig met Maroela Media.
Luister: Biografie oor Marius Weyers gevul met staaltjies, kleurfoto’s
“Al sy vriende en kollegas het in die onderhoude vir my navorsing gesê dat niemand in die bedryf harder as Marius Weyers gewerk het nie.”
Munster ry Sharks se planne in wiele
Tuisveldvoordeel en skeidsregterbeslissings gaan weer ʼn baie groot rol in dié seisoen se Verenigde Rugbykampioenskap speel.
Onderhandeling ál pad na blywende vrede, sê Ramaphosa
Pres. Cyril Ramaphosa sê vrede kweek vrede en dat nie net Israel en Palestina hierna moet streef nie, maar ook die internasionale gemeenskap.
Boek-uittreksel: Nataniël vertel oor tannie se blinkboek sonder datums
“Ná skool was ek nooit weer in my tannie se huis nie, ek het ook jare laas ʼn blinkboek iewers gesien.”
Bendegeweld eis 6-jarige wat polisieman wou word
In net drie dae is altesaam 618 geweerskote tydens 251 skietvoorvalle deur die Stad Kaapstad se afvuringsidentifiseringstelsel, ShotSpotter, aangeteken.
Stormers bo, maar knoop nie die sakkie teen die Leeus toe nie
Vergeet daarvan dat die Leeus se rugbyspan vanjaar een van die agterosse en slaansakke in die Verenigde Rugbykampioenskapsreeks gaan wees.
Rugbywêreldbeker: Vra jou vraag oor oor die halfeind- en eindstryd en wen
Vra ‘n vraag oor die halfeindstryd of eindstryd van die Rugbywêreldbekerf en.staan die kans om ʼn wonderlike vakansie by een van die ATKV se sewe oorde landswyd te wen!
Gedagte vir die dag: Die Getroue Een
Die fokus is op Jesus en nie op ons nie. Hy is die getroue Een en niemand anders nie.