Suid-Afrika se Ashleigh Buhai is in die 60ste posisie op 216 nadat sy 71 houe in die derde rondte aangeteken het.
Alles vir Sondag 2 Oktober 2022
Luister: Meer genade met depressielyers, vra Ivor Swartz
“Ek hoop regtig dat mense minder sal oordeel as hulle nie depressie verstaan nie, maar ook dat depressievegters sal verstaan hulle is nie alleen nie.”
Villiers-vrou in die donker met breekyster aangerand
Die 74-jarige vrou het gelê en slaap toe sy wakker skrik van ’n geluid naby haar bed.
VRK-reeks: Sharks ploeter teen die Dragons
Het die Sharks ook in ʼn groef van hoogskop-en-storm verval?
Foto’s: ‘Hier’s die oplossing vir swak dienslewering’
“Ondanks die munisipale probleme, is hierdie ’n baie lekker dorp. Daarom moet ons nou self ons hande vuil maak om die dorp reg te ruk, anders gaan niemand dit doen nie.”
Kyk: ‘Naïwiteit, patriotisme,’ bring hom tot hier
Eskom-hoof André de Ruyter erken hy kan al die boek oor beurtkraggrappies skryf, maar dat die steun van gewone Suid-Afrikaners hom help vasbyt. Kyk die onderhoud met hom hier.
Gedagte vir die dag: Toegerus vir dienswerk
Hý het sommige as apostels gegee, ander as profete, ander as evangeliste, en ander as herders en leraars, om God se mense toe te rus vir hulle dienswerk. Hulle werk is om Christus se liggaam op te bou. (Efesiërs 4:11-12)