Val Boje, voormalige redakteur van ‘Pretoria News’, is vanoggend skielik dood.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Nasionale Persklub"
Nuusmaker van die jaar aangekondig
Dié toekenning word gegrond op die hoeveelheid mediadekking wat die aangewysde wenner oor ʼn kalenderjaar ontvang het asook die impak daarvan.
En die nuusmaker van 2017 is…
Die Nasionale Persklub het Sondag die Nuusmaker van die Jaar aangekondig.
Ontvoerings met losprys-eise aan die toeneem
Ontvoerings met ʼn eis vir ʼn losprys is nie ’n algemene misdaad in Suid-Afrika nie, maar is beslis aan die toeneem.
Listeriose: ‘SA se voedsel is veilig’
Verbruikers word aangemoedig om by die wêreldgesondheidsorganisasie (WHO) se vyf punte vir voedselveiligheid te hou om listeriose te help voorkom.
NWU bly ʼn voorstander vir veeltaligheid
“Ons is beslis nie een van die universiteite wat tans voorstel dat ʼn enkele taal as onderrigmedium gebruik word nie. Daar is talle dinge wat intern en in die klaskamers gebeur om te verseker al drie tale word gebruik.”
Hlaudi verdedig besluit om nuus te sensor
Hlaudi Motsoeneng, bedryfshoof van die SAUK, het Dinsdagaand rassisme die skuld gegee ter verdediging van sy besluit om die SAUK se nuus te sensor.
Hier is 2015 se nuusmaker
Die Nasionale Persklub (NPC) het Woensdag bekend gemaak 2015 se nuusmaker van die jaar is die #FeesMustFall-veldtog.
Nuuskommentaar: Twis oor renosterstropery
Die ANC-Jeugliga se kritiek op die Nasionale Persklub oor die aanwysing van die renoster as nuusmaker van die jaar steek ‘n perdebynes oop. Dit herinner aan pres. Jacob Zuma se kritiek oor “die witmense” se manier om siek diere veearts toe te neem.
‘Gemanipuleerde foto van Kaboel-bomaanval onaanvaarbaar’
The Citizen sê ʼn digitaal gemanipuleerde foto van Dinsdag se selfmoordbomaanval in Kaboel, Afganistan wat Woensdag op sy voorblad verskyn het, is per ongeluk verkeerd gemanipuleer.