Die Stad Kaapstad het, in die lig van Guy Fawkes-dag en Diwali in November, elf openbare ruimtes geïdentifiseer waar vuurwerke op 5 en 7 November en Oujaarsaand afgevuur mag word.
Lees meerAlles vir Donderdag 18 Oktober 2018
VBS Mutual Bank: Kurator begin bates verkoop
Die kurator van VBS Mutual Bank, Anoosh Rooplal, het Donderdag gesê ongebruikte en oortollige bates van die beleërde bank sal verkoop word en alle opbrengste sal aan krediteure van die bank uitbetaal word.
Pasiëntlêers in verlate gebou gevind
Talle bokse met pasiënte se mediese lêers is in ʼn ou gebou, wat vroeër as die Nkhensani-hospitaal in Giyani in Limpopo gebruik is, gevind.
Visfabrieke vlek mekaar weer op Velddrif
Die Weskus se visfabrieke vlek mekaar weer Vrydag en Saterdag op die Smit-sportterrein in Velddrif in hul jaarlikse toernooi.
Twee SA stutte in Skotland se jaareindgroep
Alan Dell, wat verlede jaar saam met die Britse en Ierse Leeus getoer het maar nie in ʼn toets gespeel het nie, en WP Nel, is twee Suid-Afrikaanse stutte in die Skotse jaareindgroep van 40.
‘Sekspastoor’: Teistering is ongevraagd, sê prokureur
Peter Daubermann, die Nigeriese pastoor Timothy Omotoso se prokureur, was uitgesproke ná hy deur ontstoke betogers buite die hooggeregshof in Port Elizabeth agtervolg en geteister is.
Rhodes, Schonert onder agt nuwelinge in Engelse jaareindgroep
Die Engelse afrigter Eddie Jones het ʼn paar oë laat rek maar onder moeilike omstandighede baie naby aan die span gekies wat die meeste kenners verwag vir die vier jaareindtoetse verwag het.
Vuurwapenwet: Voorgestelde wysigings ‘onrusbarend’
Solidariteit het Donderdag in ʼn verklaring gesê dit is “onrusbarend” dat die regering met die beweerde voorgestelde wysigings aan die Vuurwapenwet aan Suid-Afrikaners sê: “Gee jou gewere oor”.
Parlement moet VBS-verslag bespreek, sê ANC
Die ANC het ʼn mosie vir debat in die nasionale vergadering ter tafel gelê oor die VBS Mutual Bank-verslag.
Groot SA beleggingskonferensie aangekondig
ʼn Groot nasionale beleggingskonferensie word aanstaande Donderdag tot Saterdag deur die regering aangebied vir plaaslike en internasionale beleggers,
ToekomsVenster: Hier gaan dit duidelik oor ’n keuse
Weet julle nie, julle ontroues, dat vriendskap met die wêreld vyandskap teen God is nie? Hier gaan dit duidelik oor ʼn keuse wat uitgeoefen moet word.
AfriForum sê oor sake teen Bizos, Zuma
“Dis jammer dat mense vir wie AfriForum respek gehad het, probeer inmeng in die vervolging van mense wat ons glo moet boet vir hul dade.”
Man vermoor glo eksmeisie, dreig om seun (9) te moor
“Gerugte in die gemeenskap lui dat die man selfmoord gepleeg het, maar die owerhede het nog nie dié inligting ontvang nie.”
Die wêreld in foto’s – 18 Oktober 2018
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie.
Mugabe-seun probeer glo ma se ‘slagoffer’ intimideer
“Ons het die polisie laat weet dat hulle dit moet ondersoek omdat dit neerkom op inmenging in die regsproses en ons glo dis ʼn groot jammerte.”
Voertuigeienaar vas oor karwassers se dood
Die twee oorledenes is glo gekonfronteer oor ʼn vermiste ratkas en só erg aangerand en met petrol gebrand dat hulle gesterf het.
Man steeds in koma ná egpaar by waterval afval
“Ek is dankbaar om te lewe en daar te wees vir ons seun, maar ek lewe elke dag in vrees dat my man nie uit sy koma gaan wakker word nie of nie weer dieselfde sal wees nie.”
JSE waarsku Sasol-aandeelhouers oor produksieverlies
“Die miljoene rande produksieverlies en verlies in aandeelhouervertroue gaan uiteindelik groter wees as wat dit sou kos om die regte ding te doen deur wit werkers by die personeelaandeleskema in te sluit.”
It’s Time 2018: Hoekom nóú en juis in Pretoria saam kom bid?
Maroela Media het ʼn onderhoud met Angus Buchan gevoer oor die It’s Time-gebedsbyeenkoms wat einde vandeesmaand buite Pretoria plaasvind.
Parlementêre ondersoek na EFF-onderleier begin
“Ons verwelkom die spoedige optrede van die etiekkomitee en die registrateur van ledebelange.”