Zweli Mkhize, die minister van gesondheid, het onder andere bedank en Tito Mboweni het ook vroeër versoek om uit te tree as minister van finansies.
Lees meerAlles vir Donderdag 5 Augustus 2021
Klag by MRK ingedien oor Midvaal-besoedeling
ʼn Beesboer in die Meyerton-omgewing het 14 van sy Brahmaan-stoetbeeste, wild, vis en volstruise verloor nadat hulle besoedelde water uit sy plaasdam en die Fouriespruit gedrink het.
Geskiedkundige dorpie in veldbrand verwoes
Op 1 300 km² is die Dixie-veldbrand tans sowat sewe keer so groot soos die Amerikaanse hoofstad Washington.
Drie kinders dood in leeuaanval in Tanzanië
Die kinders, tussen nege en 11 jaar oud, was na vermiste vee op soek.
Ramaphosa sê vanaand oor nasionale uitvoerende raad
Pres. Cyril Ramaphosa sal vanaand (Donderdagaand) om 20:30 ʼn aankondiging maak oor veranderinge aan die nasionale uitvoerende raad.
DA sal OVK-aansoek teenstaan
“As die verkiesing uitgestel word, maak die OVK homself daaraan skuldig om die ANC te help om kiesersaanspreeklikheid te ontduik.”
EFF-optog straffeloos onder leiding van die polisie
“Terwyl gewone burgers die volle mag van die SAPD sou ervaar en vervolg sou word vir kleiner oortredings, word die EFF toegelaat om te doen wat hulle wil.”
ToekomsVenster: Troos vir die toekoms
Miskien bied die gedagtes wat ons vandag met mekaar gedeel het, troos vir die toekoms.
Nuwe WhatsApp-funksie laat foto’s, video’s verdwyn
WhatsApp bemark die nuwe funksie as ʼn privaatheidsfunksie vir gereelde gebruikers.
Gee jou kind die voordeel van wêreldklas toekomsgerigte onderrig
MOS waarborg een-tot-een terugvoer, laat leerders toe om teen hul eie pas te leer, en rugsteun jou en jou kind met uiters bekwame leerbestuurders en vakkundiges.
Video: Ondersoek ná polisie skoolmeisie rondpluk
In die video kan gesien word hoe ’n polisiebeampte die meisie wat op die grond lê aan die bene trek en in ’n motor forseer.
Covid-19: Werkers toets nou op Sasol se rekening
Baie werkers is nog onseker oor die Covid-19-entstof en ander kan dit weens verskeie redes nie ontvang nie, al wil hulle.
Eilandman dra nou Wayde se Olimpiese kroon
Die Olimpiese 400 m-titel het sy pad van Suid-Afrika na die Bahamas gevind.
‘Hersien brandstofprysmodel’ – DA
Dit die eerste keer sedert November 2018 dat motoriste méér as R17 per liter vir brandstof moet opdok.
Dié Afrikaanse boeke gewild onder lesers
In Julie was dié fiksie-, niefiksie- en kinderboektitels gewild onder Afrikaanse lesers.
Video: Kat speel klaviertjie as hy honger is
Dié oulike kat spog met ‘n musikale talent en ‘n groot aptyt.
Honderde kunswerke sit teater vol
“Ons kan nie vertonings hou nie, maar ons kan die kunste op ʼn ander manier ondersteun.”
BMW R18 B en R18 Transcontinental
Toe BMW die R18 First Edition plaaslik bekend gestel het, is ons Kaapstad toe om met hierdie fiets te gaan ry en ek was nie beïndruk nie. Nou het BMW sy stem behoorlik dik gemaak met hulle jongste modelle, die R18 B en die R18 Transcontinental.
Vaskop of loskop, Nyakane sal sy bes gee
“Ek sal selfs slot speel as dit moet, maar ek gaan waarskynlik ’n bietjie in die lynstane sukkel!”
#JongStemme: Die tyd vir praat is verby
Suid-Afrika is die laaste paar weke deur ʼn kriminele gepeupel gyselaar gehou. Anargie het ʼn nasionale tydverdryf geword. Ons moet nou tot aksie oorgaan, vreedsame aksie, om ʼn voorspoedige toekoms vir ons land te baan, skryf Reuben Coetzer, ʼn eerstejaar BCom Regte-student aan die NWU.