Ramaphosa sê vanaand oor nasionale uitvoerende raad

Pres. Cyril Ramaphosa (25 Julie 2021) (Foto: Elmond Jiyane/GCIS)

Pres. Cyril Ramaphosa sal vanaand (Donderdagaand) om 20:30 ʼn aankondiging maak oor veranderinge aan die nasionale uitvoerende raad.

Die president se toespraak sal op ʼn rits platforms en ook onderaan hierdie berig op Maroela beskikbaar wees.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

Riana ·

Hmm nou bedank hy…. Vol pension en het hoelank op special leave pay gekry wat deur jou en my betaal is… joke… fire hulle seriously en gooi hulle saam Zuma in die tronk

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.