“Hoewel die lewenslange vonnis nie die herinnering van die lyding wat sy moes deurmaak kan wegneem nie, hoop ons dat dit minstens ʼn mate van geregtigheid en afsluiting vir die familie bring.”
Lees meerAlles vir Donderdag 17 Oktober 2019
TLU SA agterdogtig oor skielike beurtkrag
“Dit wil byna voorkom of hier sprake is van subtiele afpersing …”
Binneland gaan swéét dié naweek
Maak reg vir ‘n warm naweek.
DA se hoofamptenaar bedank
Hy het bedank kort voor ʼn verslag oor die toekoms van die party, waarin die afskaffing van sy pos na berig word blykbaar aanbeveel is, voor die DA se federale raad moes dien.
Parlement se top-amptenaar ná betaalde skorsing afgedank
Mgidlana, sekretaris van die parlement, het om al die verkeerde redes geskiedenis gemaak.
Vrou dood ná rooftog by sentrum in Centurion
Die onbekende hoeveelheid verdagtes het in drie voertuie van die toneel gevlug.
Lewenslange vonnis vir man wat geliefde Upington-inwoner vermoor
Die polisie het Frikkie Rademeyer se liggaam in die gang van sy huis gevind. Hy was reeds dood.
ToekomsVenster: Verskonings, verskonings en nog verskonings
Ek wonder of ek dalk ook so maak met die Here? Altyd reg met ʼn verskoning. Alles behalwe, jammer Here, ek is skuldig. Vergewe my.
Dros-verkragting: vreugde, verslaentheid toe regter vonnis oplê
“Wat ʼn gelukkige uitstappie na ʼn Dros-restaurant moes wees, het in ʼn nagmerrie vir die familie ontaard.”
Parlement roskam kabinet oor wetgewing
Die regering se gesloer om te voldoen aan bevele van die Konstitusionele Hof rakende die wysiging van wetgewing het die parlement nou genoop om in te gryp en letterlik die reg in eie hande te neem.
Vise-kanseliers se peperduur salarisse ‘moet gereguleer word’
Die instellings bepaal self hul salarisse, maar die komitee is bekommerd dat die hoë vergoedingsvlakke wat aan senior bestuurders by sommige universiteite betaal word, nie met die prestasies van hul universiteite, navorsingsuitsette of slaagsyfers versoen kan word nie.
Egpaar in plaashuis buite Jeffreysbaai aangeval
Die slagoffers, onderskeidelik 71 en 66 jaar oud, het hulself meer as ʼn uur later bevry en hulp ontbied.
Verdagtes in Putfonteinweg-moordsake ‘kruip weg’
Speurders wag nou dat die verdagtes in die opspraakwekkende moorde op Putfonteinweg in Benoni hul verskyning maak.
Openbare verhore rondom NGV begin binnekort
Die NGV is reeds die afgelope paar jaar heftig gekritiseer deur veral die DA, die Suid-Afrikaanse Instituut vir Rasseverhoudinge en Solidariteit.
Cheika se groot besluit
Michael Cheika moes al ’n paar storms in sy loopbaan as Australië se rugby-afrigter trotseer.
‘Ou SA vlag’-sak van rakke verwyder
“Ons vra opreg om verskoning aan al ons Suid-Afrikaanse kliënte.”
Stigting wil gesinne met spesiale behoeftes steun
“Ons mandaat van die Here is om ʼn nuwe standaard oor hoe gemeenskappe dié gesinne moet ondersteun en behandel, daar te stel.”
Boek: Kyk na my
“Kyk na my” is Nataniël se eerste volwaardige memoir.
Yslike skip vaar deur nou kanaal
Passasiers het hul asems opgehou toe hul skip onlangs deur die nou Korinthekanaal in Griekeland gevaar het.
Eskom se ‘krag-bloudruk’ goedgekeur
Die plan stippel die voorgestelde energiesamestelling vir die land tot 2030 uit en sal voorskryf hoeveel steenkool, kernkrag, gas, sonkrag, wind-opgewekte elektrisiteit, hidro-elektrisiteit en so meer in die toekoms die mengsel gaan vorm om Suid-Afrika van krag te voorsien.