Die parlementêre komitee vir vroue, kinders en mense met gestremdhede neem met kommer kennis van berigte oor verhoudings tussen skoolseuns en ‘n onderwyseres aan Bishops Diocesan College.
Alles vir Donderdag 17 Oktober 2019
58-jarige man aangekla vir onwettige aanhouding van Nederlandse gesin
’n Man word daarvan beskuldig dat hy ʼn Nederlandse gesin nege jaar lank onwettig geïsoleer het.
Gefrustreerde Markram op pad terug na SA
“Ek verstaan heeltemal wat ek verkeerd gedoen het en aanvaar volle aanspreeklikheid daarvoor.”
Voorlopige Brexit-ooreenkoms bereik
Jean-Claude Juncker, president van die Europese Kommissie, het in ʼn twiet aangekondig dat ʼn ooreenkoms bereik is.
Dros-verkragting: ‘Dit gaan haar lewenslank bybly’
“Ek sien hom wanneer ek in die bed klim. Ek probeer om my nie te verbeel wat hy aan my gedoen het nie. Ek probeer om net aan die slaap te raak.”
Foto’s: Afrikaanse musiek ordentlik gevier by Aitsa-toekennings
Bok van Blerk, Bobby van Jaarsveld, Steve Hofmeyr, Jay du Plessis en Ruhan du Toit se lied “Die Land” het die prys vir die liedjie van die jaar by die eerste Aitsa-Afrikaanse musiektoekennings ontvang.
Mylpaal vir Duane teen Japan
Bokke se hardebaard wil Japannese in hul spore stuit.
Steenkool, onafhanklike verskaffers Eskom se grootste uitgawes
“Dit is duidelik dat sommige van hierdie maatskappye ʼn superwins maak, soms tot 100%. Die komitee voel sterk daaroor dat die kontrakte heronderhandel moet word.”
Gedig: Slaap
“Wat is die slaap ʼn wondersoete ding!”
Foto’s: Prado sorg vir vet duinepret
Om meer as 100 voertuie op die duine te laat rondkerjakker sonder ongeluk – ʼn veer in die organiseerders se hoed.
Tegnologie stuit stropers in hul spore
Ses stropers het vandeesmaand hul moses in die Kruger Nasionale Park teëgekom met behulp van toegepaste hoëtegnologie-opsporingstoestelle.
Kinderpornografie: Honderde verdagtes wêreldwyd in hegtenis geneem
Owerhede beskryf dié pornografie-netwerk as een van die grootste aanlyn kinderpornografie-bedrywighede wat hulle tot dusver teëgekom het.
Afrikaanse Alex uit Duitsland kom kuier in die Kaap
Alexander S. Mickel is ʼn Duitser wat homself Afrikaans leer skryf en praat het. Hy het onlangs besoek afgelê aan die Wes-Kaap.
Bekende aktrises gee vroue weer moed by vrouedag
Twee of meer vroue bymekaar het ’n rimpeleffek op mekaar.
Bokke sal kwarteindstryd op húl manier wil speel
Erasmus: “Ons is gereed vir hulle.”
Konstabel wat wou verkrag se vingers afgebyt, tronkstraf opgelê
ʼn Polisielid het sy vingers én sy vryheid verloor nadat hy verlede jaar ʼn vrou probeer verkrag het.
Nuuskommentaar: Beteken ’n regstaat hofsaak op hofsaak of is ons net ’n grondwetlike demokrasie?
Met al die berigte oor bekendes, van oudpres. Jacob Zuma tot Springbok Eben Etzebeth wat in die howe boer of weg probeer bly, laat dit ’n mens wonder of die begrippe regstaat en grondwetlike demokrasie nie inhou dat boer in die howe ’n lewenswyse gaan word nie.
Lesersbrief: Hoor hoe raas die stilte…
Ek is bevrees dat daar ‘n groot keerpunt gekom het met die Ghoema-toekennings vroeër vanjaar, skryf Audrey Bierman in ‘n ope brief aan die land se Afrikaanse kunstenaars.
Aptekersraad intimideer ons tóg – aptekers
ie Suid-Afrikaanse Aptekersraad ontken nou dat hy ooit enige aptekers gedwing het om hul steun aan die Nasionale Gesondheidsversekering- (NGV-)skema te verleen. Maar aptekers sê die raad is oneerlik.
Man ernstig beseer toe arm in roller beland
Herbst het gesê die man het ʼn ernstige opgedoen en het gevorderde lewensondersteuning benodig om hom te stabiliseer.