In Mei vanjaar is ʼn skokkende 73 moorde binne ʼn enkele week aangemeld, gevolg deur 13 moorde wat net ʼn paar weke later binne 48 uur in die provinsie aangemeld is.
Alles vir Donderdag 17 Oktober 2019
Vandag se sportnuus
Erasmus kies ervare Bok-span vir Japanse kragmeting.
Jong entrepreneurs het die antwoorde te midde van uitdagings
Meer instellings moet by jong mense se idees betrokke raak en hul help om hul projekte te ontwikkel, ʼn beurs aan te bied om te studeer en dan by private instansies te werk.
Sit-sit so vanaf Amsterdam
ʼn Meisie met pienk hare sit oorkant my op die 20:30-treinrit vanaf Amsterdam. Haar oë lyk of die trein oor haar gery het voordat sy daarin geklim het. Móég. Onder haar stoel lê ʼn houtbord met verfspatsels op.
Meghan Cremer-moord: Drie in hof
Die drie mans wat in hegtenis geneem is in verband met die moord op Meghan Cremer (30) het Woensdag in die Athlone-landdroshof in Kaapstad verskyn.
‘Geen bewyse’ van listeriose-uitbreking
In die 12 maande sedert die amptelike einde van die 2017-’18-uitbreking is altesaam 87 gevalle van listeriose in laboratoriums oor die land aangemeld.
Beurtkrag gaan voort; Eskom skerp gekap
Dit kom nadat Eskom Woensdag weer die eerste keer in hoeveel maande beurtkrag begin toepas het.
Podlitiek: Afrikaans gly, Eskom bly en Guptas moet VSA vermy
Die Podlitiek-span bespreek die Konstitusionele Hof se uitspraak oor Maties se taalbeleid, Ramaphosa se ommeswaai oor Eskom en die VSA wat sanksies teen die Guptas ingestel het.
Ondersoek na privaat gesondheidsorg ’n slinkse set vir staatsinmenging
Daar hang so baie vraagtekens oor die Mededingingskommissie se twyfelagtige en belaglik duur ondersoek na die privaat gesondheidsorgmark dat dit moeilik is om te weet waar om te begin om dit te ontleed en te kritiseer.
Flou, maar belangrike verkiesing in Kanada
Vanjaar se verkiesing is grootliks ʼn referendum oor die persoonlikheid en vermoë van eerste minister Justin Trudeau.
Gedagte vir die dag: Vrygewigheid
U het my gevorm, my aanmekaargeweef in die skoot van my moeder. (Psalm 139:13-14)