’n Man en ’n bejaarde vrou was in een van die waens van die passasierstrein vasgekeer.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "treine"
Soveelste trein brand in Kaapstad
Geen beserings is aangemeld nie, maar die treinwa is vernietig.
24 treinwaens aan die brand gesteek
Dié waens is sowat R4 miljoen stuk werd.
DA eis verskoning van Mbalula oor Mickey Muis-uitlating
Mbalula het oënskynlik verskil van ʼn uitspraak wat die regterpresident vroeër teen Prasa gelewer het.
11-jarige vas wat op bewegende treine speel
Treine op die spesifieke roete moet by ʼn spoedbeperking van 15 km/h hou omdat dit deur ʼn gebied ry waar voetgangers die treinspoor gereeld oorsteek.
Sit-sit so vanaf Amsterdam
ʼn Meisie met pienk hare sit oorkant my op die 20:30-treinrit vanaf Amsterdam. Haar oë lyk of die trein oor haar gery het voordat sy daarin geklim het. Móég. Onder haar stoel lê ʼn houtbord met verfspatsels op.
Vervoervakbond: spoorveiligheidsverslag behoort ‘ontsporingsverslag te heet’
Die United National Transport Union (Untu) sê die reguleerder weet dit gaan dekades duur om die land se vervalle spoorinfrastruktuur te herstel.
Treine loop ten spyte van staking
Tot dusver is geen voorvalle aangemeld nie.
Groot staking by Metrorail Vrydag
Die minister van vervoer sê die Passasierspooragentskap van Suid-Afrika (Prasa) het maatreëls ingestel om te verseker dat ontwrigting tot die minimum beperk word.
Die land is in ’n staat van beleg
Dit alles laat mens voel soos ‘n gesiene rubriekskrywer dit bewoord het: Hy lees die dag se nuus laataand wanneer die kinders slaap. Met ‘n sweisbril.
Polisie ondervra talle oor stasiebrande
“Ek voel verplig om te sê ons kan nie die moontlikheid buite rekening laat nie dat die stelsel gesaboteer word … oudbestuurders is ontevrede oor die manier waarop hulle gehanteer is.”
Zille: ‘Iemand wil spoordiens vernietig’
“Ons sal binnekort minder as 40 treine in Kaapstad hê. Ons kort 88 treine om die basiese stelsel te bedryf.”
Drie treinwaens binne dag in ligte laaie
“Dit lyk asof ʼn duistere mag aan die werk is om ons brose maar lewensbelangrike treindiens te vernietig.”