Die een voordeel van die Covid-19-pandemie is dat president Cyril Ramaphosa nou gaan probeer om vas te skop teen die vloed van korrupsie wat al 20 jaar en langer oor die land spoel.
Lees meerAlles deur die skrywer Org Potgieter
ANC is vissers van die skatkis
As jy ’n nuusbron oopmaak, is daar hoofsaaklik twee stories: Een oor Covid se syfers – mank soos hulle is – en een oor ANC-bedrog met Covid-verwante fondse.
Ons wag op die kaptein
Die geskiedenis sal nog besluit oor die sukses van die inperking en die maatreëls teen die koronavirus, skryf Org Potgieter.
ANC soos roereier in ’n tuimeldroër
Dit lyk nie of die regering altyd weet of dit dag of nag is nie soos die rondvallery met prosedures, regulasies en datums getuig.
Cyril, ons is nie kinders nie!
Nie net die toepassing nie, maar ook die wettigheid van baie van die inperkingsregulasies word nou ook uit hoë gestoeltes bevraagteken: Gee ons die redes, en wees redelik!
Almal kan van Singapoer leer
Singapoer het die antwoord vir sukses: Dié stadstaat is ’n meritokrasie – sy regeerders is mense wat op grond van verdienste en bekwaamheid gekies is om te regeer.
Was die Boereprofeet dalk reg?
Nou ja, afhangende van hoe ’n mens die Siener se voorspellings vertolk, lyk dit of hy die toekoms nogal dikwels raak gesien het.
Sien Ramaphosa dalk die lig?
Dis ʼn rein gedagte, maar of hy en sy party dit tot uitvoer kan bring, is ʼn ander vraag.
Op pad na die Jaar Nul
Dis 2020, maar Suid-Afrika lyk asof hy op pad is na die Jaar Nul.
Krieket Suid-Afrika: Gestrande skip weer vlot gemaak
ʼn Mens kan jou nouliks ʼn groter kontras voorstel as tussen Protea-krieket en Springbok-rugby.
Afrika se Singapoer
ʼn Kwarteeu gelede was die land hoofnuus met sy volksmoord wat tussen ʼn halfmiljoen en agthonderd duisend lewens geëis het, maar nou is sy hoofstad al beskryf as Afrika se Singapoer.
Musk-broers wil die mensdom red
Die mensdom het al deur verskeie krisisse aangepas en deur sy innovering oorleef – dikwels met geweldige lewensverliese. Die krisisse wat die mens tans in die gesig staar, skep groot probleme, maar ook baie ruimte vir innovasie.
Hoe China ’n wêreldmag geword het
Daar is so baie wat Suid-Afrika van dié land kan leer sonder dat hy hom aan China verpand en uitverkoop, skryf Org Potgieter.
Afrika is voor in die koor teen plastiek
Daar word nog gestry of die aarde aan die verwarm is of nie, maar die wêreld is eenstemmig dat ons besig is om onsself met plastiek te vernietig.
Vir wie regeer die ANC?
In die jongste meningspeilings deur die Suid-Afrikaanse Instituut vir Rasseverhoudinge (SAIRV) verskil die algemene bevolking – swart, bruin, Asiër en wit – nogal aansienlik van die regeringsbesluite rakende ras.
Zille maak mense weer die josie in
Op die sosiale media word daar weer na Helen Zille se bloed gesoek oor ‘n kontroversiële twiet wat sy gemaak het. Nadat Thuli Madonsela ook skerp tande vir die uittredende DA-premier gewys het, het die partyleier Mmusi Maimane Dinsdag gesê daar sal teen haar “opgetree” word.
Die land is in ’n staat van beleg
Dit alles laat mens voel soos ‘n gesiene rubriekskrywer dit bewoord het: Hy lees die dag se nuus laataand wanneer die kinders slaap. Met ‘n sweisbril.
Moet ons dan maar ANC stem?
Baie mense dink dit sal goed wees om vir Cyril Ramaphosa se ANC te stem en hom sodoende meer mag te gee. Feit is Cyril is nie die ANC nie, dit sal steeds die Nasionale Uitvoerende Komitee en die korrupte kaders wees wat regeer.
Geld kom die land binne, maar skuld styg
Buitelandse beleggings het Suid-Afrika binnegestroom, maar dit is nog heeltemal te min om op te maak vir die miljarde rand skuld wat die land het.
VF Plus saal verdagte perd op
Die Vryheidsfront Plus het nou ‘n vreemde perd opgesaal in sy keuse as premierskandidaat in die Wes-Kaap – een wat al in amper elke denkbare stal gestaan het, skryf Org Potgieter.