“Dit het ongelukkig ʼn negatiewe uitwerking op my gesondheid gehad. In die beste belang van Eskom én my gesin het ek dus besluit om te bedank.”
Lees meerAlles vir Vrydag 24 Mei 2019
Kopseer oor verskeie top-regeringsposte
Die grootste vraagteken wat die kabinet betref, hang oor die sleutelportefeulje finansies.
Owerhede ‘oneerlik’ oor Centurion-grondeis
Volgens die organisasie hou die departement van landelike ontwikkeling en grondhervorming dit aan die gemeenskap voor dat die tydperk vir indiening teen die grondeis reeds gesluit het.
Swaar strawwe vir vetplantboewe
Die hof het die vier ook beveel om ʼn bykomende R100 000 aan ʼn natuurbewaringsorganisasie te skenk.
NVG-hoof vra meer geld om korrupsie te bestry
ʼn Tekort aan geld is ook van Batohi se groot kopsere en sy beskryf die begrotingstekort as ʼn ernstige probleem, veral gegewe Suid-Afrika se endemiese vlakke van korrupsie.
‘Skerp eie veiligheid op’, vra burgerregtegroep
AfriForum het gesê hy weet van vier plaasaanvalle tussen 18 en 24 Mei vanjaar in die omgewing van die Paarl, Stellenbosch en De Doorns.
ToekomsVenster: Petrus verloën Jesus
Het jy al trane gestort omdat jy so teleurgesteld is in jouself?
Departement inspekteer omstrede leeuplaas
“Daar is nagenoeg 124 leeuplase in die Vrystaat en die regering steun die wettige en volhoubare gebruik van wildlewe, maar is nie verantwoordelik vir die welstand van dié diere nie.”
Waterbeperkings vir Gauteng
Rand Water se bedryfsfilosofie is om reservoirvlakke vir eweredige verspreiding tussen 60% en 80% te handhaaf. Om dié rede is die maatreël ingestel.
Man skuldig aan gru-moord op Polokwane-ma
“Ek weet hy gaan nou gestraf word,” het haar man aan Maroela Media gesê.
Die wêreld in foto’s – 24 Mei 2019
Foto’s bied ’n blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie.
Skenkings broodnodig vir vierpotiges
“Ons kry hartverskeurende gevalle waar honde net in swartsakke langs die snelweg afgelaai word omdat die eienaars hulle nie meer wil hê nie.”
Wapenskandaal: Brief oor ‘politieke inmenging’ voor hof gebring
“[Zuma se regspan] het nie aan ons vertel by wie of hoe hulle die brief gekry het nie. Dit het skynbaar óf van die Valke óf van die NVG gekom. Dit is vertroulik.”
Dít is die tariefverhogings vir dienste in Pta
Inwoners van die Jakarandastad sal nou 12% meer vir elektrisiteit moet opdok ná die Tshwane-metro se begroting vir die 2019-’20-boekjaar bekendgemaak is.
Bulls kou harde bene in Canberra
Brumbies-senterpaar druk vier drieë.
SOS-kongres bied vanjaar verskeie trekpleisters
’n Vermenslikte robot, eretoekennings aan uitskieters in die onderwys en belangrike navorsingsbevindings. Dit is van die hoogtepunte wat onderwysers kan verwag by die Skoleondersteuningsentrum (SOS) se onderwyserskongres in Junie vanjaar.
Dié Suzuki bring jou lekker by die see
Sulke gemak en aptyt vir passasiers is moeilik bekombaar teen die prys.
Munisipaliteit moet Gift of the Givers vergoed vir werk
Dit was ʼn kritieke tyd vir die munisipaliteit nadat die droogte damme in die weste van die dorp byna laat opdroog het en sommige inwoners weke lank sonder lopende water oor die weg moes kom.
Hoekom reis ons?
Ek wonder dikwels: waarom reis daar deesdae so baie mense? Nie baie lank gelede nie, was dit ʼn luukse. Vandag is dit amper ʼn gegewe dat almal reis. Wat is die dryf agter almal se soeke na iets êrens anders?
Luister: Elvis Blue oor sy kinderjare en ʼn lewe van geluk
“Ek verbeel my ek sit eendag saam met my kinders op ʼn lughawe en hulle gaan iewers waar ek nie gaan wees nie. En dan wil ek hê my kinders moet onthou dat ʼn deel van hulle altyd sal bly op die plek waar hulle grootgeword het.”