Die vrou se vervreemde man het haar liggaam verlede jaar in haar slaapkamer aangetref.
Alles vir Donderdag 13 Oktober 2022
Nóg ʼn Engelse rugbyklub kry trekpas
Die Suid-Afrikaanse rugbyspelers Francois Hougaard, Burger Odendaal, Nizaam Carr en die huidige Bok-stut Vincent Koch speel almal vir Wasps en hul toekoms is nou duister.
Delikate blik op oudword in ‘Spertyd’
“Om ‘Spertyd’ te kyk, is ʼn belewenis. Die produksie bring as’t ware twee ikone byeen en Sandra Prinsloo se vertolking van Elsa Joubert is briljant.”
Boekresensie: Jou kind en verlies
Hierdie uiters waardevolle gids en aktiwiteitsboek bied spel-, aktiwiteit-, lees-, en gespreksidees vir ouers, onderwysers, familie en vriende van kinders (alle ouderdomsgroepe) wat verdriet ervaar.
Eksamenvoorbereiding: Doeltreffende studiemetode in drie maklike stappe
Hier is ʼn paar wenke om jou te help leer.
Raducanu wéér afrigterloos
Die 19-jarige tennisster het die laaste agttien maande vier afrigters gehad en die tenniswêreld gons oor die Brit wie se tennisloopbaan op die afdraande pad blyk te wees.
Vrou met besittings van bendeverkragtingslagoffer betrap
Die vrou het Woensdag in die Krugersdorp-landdroshof verskyn waar sy tereg staan op aanklagte van regsverydeling.
Oorsese ambassade waarsku teen Numbi-hek
Die Amerikaanse ambassade het vandeesweek ʼn waarskuwing oor die berugte hek aan sy burgers uitgereik en hulle aangeraai om liefs die hek te vermy.
Regering gryp in by Transnet-staking
Drie ministers het Woensdag by die voortslepende staking by Transnet, wat dreig om die land se ekonomie lam te lê, ingegryp.
LUR moet opdok ná kind met suur brand
Die 11-jarige leerder het ernstige brandwonde opgedoen toe suur in ʼn skool se badkamer gelos is en hy besluit het om daarmee te eksperimenteer.
Gedagte vir die dag: Aktief en lewend
Die woord van God is vol lewenskrag en energie. Dit is skerper as ’n swaard wat twee skerp kante het. Dit sny diep tot binne-in ons innerlikste wese, tot in ons gewrigte en murg. Dit vlek ons diepste motiewe en oorwegings oop. (Hebreërs 4:12)