“Toe hy by die kombuisdeur uit is, staan die skelms reeds daar en wag hom in.”
Lees meerAlles vir Vrydag 28 Oktober 2022
Duitse toeris vermoor: Verdagte hoor dán oor borgtog
Die staat het getuienis gelei wat die 35-jarige Napoleon Joseph Nyalunga se vrylating op borgtog teenstaan.
ToekomsVenster: Beloftes maak skuld
Die Bybel maan ons immers dat ons ja, ja moet wees en ons nee, nee.
NatJoints neem terreurdreigemente ernstig op
Die Amerikaanse ambassade het Woensdag die kennisgewing op sy webwerf geplaas oor ʼn moontlike terreuraanval wat vir die naweek in Sandton beplan word.
Luister: Danny Smoke-lied delf in ‘wildste fantasie’
Angelique Gerber vertolk die hoofrol in die musiekvideo, wat binnekort uitgereik word.
Harrismith-polisiestasie op die randjie van ineenstorting
“Slegs vyf voertuie kan hierdie uitgestrekte gebied, waaronder 420 plase, en die N3-roete, op ʼn skof patrolleer.”
Gungubele by Sol-Tech: ‘Ons het ʼn gesprek begin’
Die minister in die presidensie het Sol-Tech se kampus in Pretoria Vrydag tydens die kollege se vyftiende verjaardagviering besoek, terwyl gesprekke gevoer is oor hoe raakpunte ondanks meningsverskille tussen Suid-Afrikaners gevind kan word.
Vuil water in Parys ‘ʼn tydbom’
Die gehalte van die water in die Ngwathe- plaaslike munisipaliteit het beduidend verswak sedert toetse in September gedoen is.
Helpende Hand waarsku teen gehoorverlies
Onveilige luistergewoontes onder jongmense skep die risiko om later aan permanente gehoorverlies te ly.
Beurtkrag vir die naweek afgeskaf
Beurtkrag kan nou weens ’n laer aanvraag na elektrisiteit vroeër opgeskort word.
Video: Nuwe musiek uit ‘Die Kontrak 2’ se kraal
Samantha Leonard of Dodo Nyoka gaan uiteindelik met dié kontrak wegstap.
Seun skuil terwyl pa doodgeskiet word
Die seun het in die vroeë oggendure gehoor hoe sy pa aan iemand skree om hulself te identifiseer. ’n Skoot het daarna gevolg.
Nat naweek lê voor
Plekke in Noordwes, KwaZulu-Natal en Limpopo het Donderdag soveel as 30 mm reën aangeteken.
Mening: SA rugby, Bokke kan baat by Engelse klubs se geldprobleme
Teoreties sal dit Suid-Afrika se plaaslike eersterangse rugbyspanne versterk. Ons beste spelers sal toenemend in Suid-Afrika bly en ons plaaslike spanne en kompetisies sal versterk word.
Hope idiomepret en plesier met dié speletjie
“Jy gaan beslis nie ʼn kat in die sak koop as jy hierdie bordspeletjie aanskaf nie.”
Verdagte daag nie op vir boer se moordsaak
Die twee ander verdagtes is ook nou weer agter tralies nadat hulle vroeër versuim het om in die hof op te daag.
Rassie: ‘Baie op die spel vir dié spelers’
Opkomende sterre soos Henco van Wyk, André-Hugo Venter en Simphiwe Matanzima sal saam met hardebaarde soos Johan Goosen en Cornal Hendricks vir die SA A-span teen Munster en die Bristol Bears uitdraf.
Erger sprinkaanuitbrekings dreig in 2023
Die kontrakte van sprinkaanbeamptes is nie betyds hernu nie, terwyl die weerdiens bo-gemiddelde reënval hierdie somer verwag.
Nuwe Afrikaanse musiekspel op die horison
“Die kaplyn”, ’n musiekspel geskoei op die gebeure van die Grensoorlog, word in April in die AfriForum Teater in Pretoria aangebied.
As groei die mikpunt is, is dit tyd dat Jan Taks terugstaan
Reeds teen 2019 reeds was Suid-Afrika een van die tien samelewings ter wêreld wat die swaarste belas is. Belastingbetalers verstaan vandag ons finansier bloot korrupsie en wanbesteding aan ydelheidsprojekte.