’n Gelukkige Maroela Media-leser het ’n eksemplaar van Laerskool Bakenkop se resepteboek, “KosMosTyd”, gewen.
Alles vir Vrydag 28 Oktober 2022
Gevaarlikste stede ter wêreld is in SA
Volgens die datagroep Nubeo is van dié stede wel ʼn bietjie veiliger as wat dit in 2020 was.
Wenners: Juanita, Rudi, Jo en Nádine saam in ‘luukse konsert’ te sien
Twee gelukkige lesers kon elkeen ʼn dubbelkaartjie na die Fluweel-konsert wen.
Musiekvideo: Verlange na familie inspireer CheraLee
“Sy bly in ʼn land waar die omstandighede heelwat beter is as hier, maar haar hart hunker nog na haar Afrika-geboorteland, sy mense, natuurskoon en haar geliefdes.”
Luister: Dien wanpersepsies oor AGHS ʼn nekslag toe
Oor aandaggebrek hiperaktiwiteitsindroom, oftewel AGHS, is daar talle wanpersepsies wat dikwels in gesprekke opduik.
Bok-toergroep: Ja vir Libbok, nee vir Goosen
“Manie [Libbok] en Sacha [Mngomezulu] het in die Verenigde Rugbykampioenskap gewys waartoe hulle in staat is, terwyl Jason [Jenkins] goeie rugby vir Leinster speel.”
Groot oorwinning wink vir Republikeine in VSA-verkiesing
Volgens dié koerant se nuutste peiling geniet die Republikeine tans die steun van 49% van kiesers, terwyl die Demokrate se steun tot 45% teruggesak het.
Uitdrukking: ʼn Perd knipmes ry en ander uitdrukkings
Wie sou kon raai dat daar soveel uitdrukkings is waarin “knipmes” voorkom?
Historiese mylpaal in Brittanje ook van belang vir Afrikaans
Die wetgewing sal die Ierse taal amptelike status gee en die gebruik van Iers in howe magtig. In Suid-Afrika is die sprekers van inheemse tale nog veel minder aktief om hulle taalregte op te eis.
Amptenaar geskors hangende ondersoek na brand by parlement
Die parlement gaan nou die veiligheidskendings ondersoek wat die brand op 2 en 3 Januarie tot gevolg gehad het.
Boek: ‘Die lewe wat ek jou gegee het’ – Helena Hugo
Berdine word met die idee groot dat sy gebore is om ander tevrede te stel.
ʼn Vlieënde motorfiets en vuurwerkkuns – paartjies se bisarre verlowingsvideo’s
Sommige paartjies sal oënskynlik enigiets doen om opslae te maak op sosiale media.
Myntrok tref Vrystaatse leerder
Die leerder en vier ander seuns het op en af van die vragmotor gespring, toe die leerder glo geval en deur die vragmotor getref is.
Studiefonds maak deure oop vir mediese studente
“Hierdie studiefonds maak werklik ʼn verskil in die Afrikaanse gemeenskap en is tans besig om my te help om my droom te bewaarheid.”
Resep-video: Aartappel-en-spekgebak
’n Aartappelgebak is altyd ’n wenner vir enige geleentheid.
Luister: Sysie Sywurm gaan dieretuin toe
Kom luister en lees saam: Vandag deel Fletcher die avonture van Sysie Sywurm. Dié sywurmpie het tot saam met Christiaan dieretuin toe gegaan! Gaan vind meer uit oor Sysie Sywurm.
Nuwe Twitter-baas Musk pos hoofde
Elon Musk is die nuwe baas van die sosialemediaplatform Twitter en het met die intrapslag talle van die topbestuurders in die pad gesteek.
‘Kry oranje oorpak vir Koko gereed’
Matshela Koko, voormalige waarnemende hoof van Eskom, het saam met gesinslede en nog beskuldigdes in die hof verskyn op aanklag van korrupsie wat verband hou met die bou van die Kusile-kragstasie in Mpumalanga.
OB se regspan stap uit komitee
Adv. Dali Mpofu het uit die sitting van die parlement se artikel 194-komitee, wat gelas is met die proses oor die moontlike verwydering van Busisiwe Mkhwebane as Openbare Beskermer (OB), gestap en gesê hy kan nie meer deel van “enige van die onwettige aktiwiteite” wees nie.
Strafregtelike klagte teen Malema ingedien
“Malema moet daarvan kennis neem dat hy nie net kan maak en doen en sê wat hy wil sonder dat daar gevolge is nie. Die tyd het aangebreek dat daar teen hom opgetree word.”