Luister: Dien wanpersepsies oor AGHS ʼn nekslag toe

Argieffoto. (Foto: Paige Cody/Unsplash)

Oor aandaggebrek‑hiperaktiwiteitsindroom, oftewel AGHS, is daar talle  wanpersepsies wat dikwels in gesprekke en mense se denke opduik.

In die sewende episode van Maroela Media se podsendingreeks oor AGHS gesels dr. Jerrie Bezuidenhout, psigiater en direkteur van mediese dienste by Vista Kliniek, oor die mites wat oor AGHS bestaan.

Onthou om volgende week ook in te skakel vir die volgende episode in hierdie reeks wanneer Bezuidenhout gesels oor hoe simptome van AGHS by meisies en seuns verskil.

  • Luister boaan die teks na die volledige onderhoud met Bezuidenhout oor AGHS en wanpersepsies oor dié sindroom.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.