Die wenner van Laerskool Bakenkop se resepteboek is…

KosMosTyd. (Foto: Mizanne Hattingh/Maroela Media)

’n Gelukkige Maroela Media-leser het ’n eksemplaar van Laerskool Bakenkop se resepteboek, KosMosTyd, gewen.

Baie geluk aan Madelein Olivier wat een van die dae heerlik saam met die leerders, onderwysers en ouers van dié Centurion-laerskool gaan kook.

Hou Maroela Media dop vir nog opwindende kompetisies en skryf in!

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.