“Ek gaan F1 baie mis, maar ek weet ook dat daar baie belangriker dinge in die lewe is as om in sirkels rond te jaag,” het Sebastian Vettel ná sy finale wedren gesê.
Lees meerAlles vir Sondag 20 November 2022
Foto’s: Man hardloop weg toe hy met motor in huis in jaag
Die huis se sitkamermuur het ook omgeval.
Eerlike Prasa-werker help reusebedrog blootlê
Meer as R9 miljoen in vals eise wat binne net ses maande verwerk is, is ontdek in ʼn bedrogspul wat tot 2014 kan dateer.
Skrywersduo Louis, Albert gee lewe aan Afrikaanse TV-skatkis
“Dit lei daartoe dat ons ure lank oor die lewe gesels wanneer ons hierdie karakters skep.”
Oekraïne, Rusland beskuldig mekaar oor ontploffings by kernkragaanleg
“Die nuus is uiters kommerwekkend. Ontploffings op die perseel van hierdie groot kernkragaanleg is absoluut onaanvaarbaar.”
Sundra-moord: ‘Sy was die gom van ons familie’
Ses jaar ná die wrede moord op Ansie Steyn het haar geliefdes alle hoop verloor dat die saak ooit opgelos sal word.
5 dood, 18 beseer in massaskietery in VSA
Minstens vyf mense is dood en 18 beseer tydens ʼn skietery by ʼn nagklub in Colorado Springs in die VSA.
Beurtkrag weer Sondagaand ingestel
Eskom sê die veranderinge in die beurtkragskedule is wisselvallig weens die afwesigheid van ʼn buffer wat gewoonlik verskaf word deur diesel-kragopwekking en eenhede wat onklaar raak.
21 paramedici in Limpopo afgedank
Die departement van gesondheid in Limpopo het bevestig dat hy 21 nooddiensbeamptes afgedank het.
Kolwers kry lopies vóór Aussie-toer
Heinrich Klaasen en Kyle Verreynne het dubbelhonderdtalle in die plaaslike vierdagreeks gemoker.
‘Een goeie toets is nie goed genoeg nie’
Die Springbokke se spogsege teen Italië in Genua was inderdaad lekker, maar bestendigheid is beslis nou die wagwoord.
Nog maande in rehabilitasie vir vrou ná kameelperdaanval
“Die realiteit dat mense se lewe in ʼn oomblik verander het, word elke dag al hoe moeiliker.”
Musikant dood in skietery by Woodmead
Die motief vir die skietery is nog nie bekend nie.
Vrou sterf in fratsongeluk by Kaapstad-winkel
ʼn 41-jarige vrou is Donderdag oorlede in ʼn fratsongeluk by ʼn skryfbehoeftewinkel by die Tygervallei-winkelsentrum in Kaapstad.
FAK steek hand op om Bloem-erfenis te red
Daar was 18 bronsplate op die senotaaf waarop die name van soldate uit die Eerste Wêreldoorlog verskyn het.
Luister: Rhona en ‘Ousus’ Renske kies om kritiek af te lag
“Ek sal eerder kômmin genoem word en soos ʼn toffie gekou word voordat ek self die een is wat ander só op sosiale media afknou en seermaak.”
52 jaar vir renosterstroper
“Dit is ʼn yslike triomf vir die werk van ons toegewyde wildbewaarders. Hulle werk onverpoosd om seker te maak dat stropers aangekeer en vervolg word.”
Ramaphosa kuier dié week by koning Charles III
Koning Charles III sal vandeesweek tydens sy eerste staatsbesoek as monarg pres. Cyril Ramaphosa en sy vrou by Buckingham-paleis verwelkom.
Malema se tyd is verstreke; MRK moet nou hof toe
“Malema en die EFF het dit duidelik gemaak dat hulle nie hulself aan die MRK se eise steur nie, dus het die MRK nou ’n plig om hul belofte na te kom.”
Gholf: Dubai-toernooi op meskant gebalanseer
Die Europese gholfbase kon nie vir ʼn beter draaiboek vir die laaste toernooi in vanjaar se Road to Dubai-reeks gevra het nie.