Die sagtewarereus beskuldig Eskom daarvan dat hy hom te min betaal.
Lees meerAlles vir Maandag 5 April 2021
ToekomsVenster: Hy het opgestaan!
“Hy is nie hier nie, Hy het opgestaan” staan geskrywe buite die tuingraf in Jerusalem. Jesus het opgestaan!
6-jarige verdrink in strandmeer
Die kind het bewusteloos in die strandmeer gedryf.
Meer as 100 Covid-19-gevalle by Tuks
Die gevalle is die afgelope 18 dae aangemeld.
Foto’s: Motorfietsklub bring Paasboodskap met woema
Solidariteit Helpende Hand Motorfietsklub het Maandag sowat 3 000 paaseiers uitgedeel.
Boek: Die towenaars van toeka: Klop drie keer
Wens en Xar se volgende sending is nog meer skrikwekkend en gevaarliker as ooit… En iemand gaan hulle verraai…
Paasnaweek: Duisende motoriste oortree aandklokreël
Dít terwyl minstens 30 motoriste reeds oor die Paasnaweek op Gauteng se paaie gesterf het.
Foto’s: Kersiebome blom vroeg in Japan
Dit is glo as gevolg van klimaatsverandering, het die land se nasionale weerdiens gesê.
Verkwisting van openbare geld skok in Vrystaat
“Basiese dienste word nie gelewer nie en dit is nié weens beperkte hulpbronne nie,” sê Vrystaat Landbou.
Meer as 90 in Indonesië, Oos-Timor dood
Modderstortings het Sondag huise meegesleur, bome ontwortel en duisende mense uit hul huise gedwing.
Art deco-teater in die Karoo
Die Apollo-teater is beslis ’n besoek werd.
Paasfees-oordenking: ‘Daar is hoop’
“Jesus het opgestaan! Hy leef en daarom is daar hoop.”
Trokdrywer vra om verskoning ná Taiwan-treinongeluk
Die owerhede probeer vasstel of die bestuurder van die instandhoudingsvoertuig wat die trein getref het, moontlik nie die handrem styf genoeg getrek het nie.
Vermiste kind (9) se oorskot in rivier gevind
’n Man het op sy sterfbed aan die polisie gesê dat hy ’n kind se liggaam in die rivier gestort het.
Ouers, kinders sterf toe skuilings brand
Agt mense, onder wie ’n babatweeling en ’n kleuter, is dood toe hul skuilings oor die naweek in die Wes-Kaap aan die brand geraak het.
Woord: Retoesjeer
Ken jy die woord “retoesjeer”?
Twee op motorfiets dood ná botsing
Die motorfietsryer se passasier het in die hospitaal aan haar beserings beswyk.
Covid-19-statistieke: 33 nuwe sterftes
Die meerderheid van die sterftes is in Noordwes aangemeld.
Motorfietsrenne: Die Binder-gesin stewig in kollig
Wat Binder se prestasie meer merkwaardig maak, is dat hy in die 18de posisie weggespring het en in die laaste rondte nog tiende was.
Gedagte vir die dag: Kerk is nie ’n werkwoord nie, maar …
Julle is lede van God se huisgesin wat gebou is op die fondament wat die apostels en die profete gelê het. Christus Jesus is self die hoekklip. (Efesiërs 2:19-20)