ʼn Aardbewing van 6.2 het Taiwan Donderdag getref.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Taiwan"
SA’ner se heldedaad in Taiwan
Johan Koekemoer, oorspronklik van Port Nolloth in die Noord-Kaap en wat tans in Taiwan woon, het ʼn man se lewe in dié land gered.
Tienerwetenskaplikes oorsee met baanbrekerswerk
“Dit is bewonderenswaardig dat ons twee meisies het wat Suid-Afrika as leerders verteenwoordig.”
Dokters vind bye in vrou se oog
Dit klink dalk soos iets uit ʼn rillerfliek, maar dit het werklik gebeur.
Vyf brandbestryders sterf toe hul werkers probeer red
Meer as 180 brandbestryders, 67 brandweerwaens en talle ambulanse is na die toneel gestuur waar die hele fabriek in vlamme gehul was.
NDBV verwelkom verbod op eet van honde en katte
Volgens berigte word meer as 30 miljoen honde jaarliks wêreldwyd geslag en geëet.
Tshwane-burgemeester se besoek aan Taiwan is hoogverraad, sê ANC
ʼn Onlangse besoek aan Taiwan deur Solly Msimanga, burgemeester van Tshwane, is hoogverraad en oortree die “Een China”-beleid tussen Suid-Afrika en China, het die ANC Woensdag gesê.
114 dood in Taiwan-aardbewing
Altesaam 114 liggame is uit die puin van ʼn woonstelblok in Tainan, Taiwan se oudste stad, verwyder nadat ʼn aardbewing die stad ʼn week gelede getref het.
Nog lewendes uit puin van Taiwan-aardbewing gehaal
Terwyl die dodetal in Vrydag se aardbewing in Taiwan tot minstens 35 gestyg het, is nog ’n man en ’n vrou lewend uit die puin van ’n ineengestorte woonstelblok gehaal.
Seekoei wat van trok afspring dood na nóg ‘n ongeluk
ʼn Beseerde seekoei wat verlede week in Taiwan uit ʼn bewegende vragmotor gespring het, is Maandag dood aangetref.
Vliegtuig stort op Taiwannese eiland neer
Minstens 47 mense is volgens berigte dood nadat ‘n vliegtuig Woensdag naby ‘n lughawe op ‘n klein Taiwannese eiland neergestort het.
Man vas oor hy nie weet wat op T-hemp staan nie
‘n Taiwanese voortvlugtige wat geen kennis van Engels het nie, is in hegtenis geneem omdat polisie nuuskierig was oor die woord “Wanted” [“Gesoek”] wat op sy T-hemp gedruk is.