“Ek het dit geweet voordat ek die besluit geneem het om hierheen te kom.”
Lees meerAlles vir Woensdag 3 April 2024
ANC ‘waardeer’ dat speaker bedank
“Ons waardeer haar toewyding om die beeld van ons organisasie te handhaaf.”
Speaker bedank
Nosiviwe Mapisa-Nqakula stel dit egter duidelik dat haar bedanking “geensins ’n aanduiding van skulderkenning” is nie.
ANC, Mbalula skuldig aan minagting van hof
Fikile Mbalula, sekretaris-generaal van die ANC, en sy party is opnuut in die sop ná die hooggeregshof in Johannesburg hul skuldig bevind het aan minagting van die hof.
Boer, plaaswerker oorval terwyl hul volstruise voer
Die boer (79) was Dinsdag besig om sy volstruise voor sy huis te voer toe drie verdagtes hom en ’n plaaswerker oorval en vuurwapens op hulle gerig het.
Ramptoestand in dorre Zimbabwe afgekondig
Pres. Emmerson Mnangagwa sê meer as 2,7 miljoen Zimbabwiërs sal vanjaar nie genoeg kos op hul tafel hê nie nadat die droogte sowat die helfte van die land se mielie-oes vernietig het.
Prys van brandstof, krag is gek – maar dis g’n grap
“Die bykomende finansiële druk sal die ondraaglike skuldlas vererger wat vir te veel Suid-Afrikaners daagliks ’n werklikheid is.”
Velar vs. XC60: Watter inprop-hibried span die kroon?
Ons het onlangs twee mediumgrootte luukse sportnutsvoertuie onder hande gehad – ʼn Range Rover Velar en ʼn Volvo XC60. Albei het ʼn inprop-hibriede dryfstelsel en is elektriese motors met ʼn 2.0-viersilinderturbopetrolenjin.
Lambretta binnekort in SA beskikbaar
Die Lambretta-motorfietse sal binnekort in Suid-Afrika beskikbaar wees en behoort goedkoper te wees as hulle Vespa eweknie, maar met net soveel Italiaanse flair.
ToekomsVenster: Wat dan is die sin van alles?
As God nie daar is nie, watter sin het alles? Maar nou is Hy daar, werksaam in ons lewens en in ons wêreld. Skep moed!
Video: Aarbei onder mikroskoop laat kykers ril
“Ek eet nooit weer vrugte wat nie afgespoel is nie!”
Zuléka Smit ken ’n kind se hart
Ben en die boelies is die jongste boek deur hierdie gewilde kinderboekskrywer wat ʼn kindertuinonderwyseres en self ʼn ma van twee is.
Luister: Armand Barnard ‘jaag die son’ met sy musiek
“Maak nie saak of jy ʼn moeilike week gehad het nie, jy kan in jou bakkie klim en die son jaag see toe,” verduidelik Armand die boodskap van die liedjie.
Mede-eienaar van ‘Hannon’ gevind
Julius Swart, die vervreemde man en sakevennoot van die Glam Guru Hannon Bothma, is op ʼn straathoek in Sandown gevind.
Spanjoel Bella het blinknuwe uitkyk op wêreld
Dié spanjoel van Sinoville in Pretoria se oog-implantaat – eintlik ontwerp vir mense – was die eerste van sy soort op ʼn dier in Afrika en slegs die vierde wat wêreldwyd op diere gedoen is.
Ná 30 jaar kan SA nie meer korrupsie bekostig
“Indien almal saamwerk, is dit binne ons vermoë om die huidige landskap te verander. Dit sal in Mei by die stembus begin.”
MK-lid se saak na streekhof oorgeplaas
Visvin Reddy, ʼn lid van die uMkhonto weSizwe (MK)-party, het Woensdag vlugtig in die Chatsworth-landdroshof verskyn op aanklag van aanhitsing tot openbare geweld.
Dis ‘propaganda’; géén SA soldate in DRK gee oor
“Die berig wat gepubliseer is deur ʼn naamlose Washington-korrespondent word verwerp met die minagting wat dit verdien,” het die weermag in reaksie op berigte dat M23-rebelle verskeie soldate as gyselaar aanhou, gesê.
In Monte Carlo is Rafa baas
Daar hang deesdae gereeld ʼn groot vraagteken bo Rafael Nadal se deelname aan ʼn tennisskouspel. Maar sy naam staan op die Monte Carlo-meesterstoernooi se inskrywingslys; ʼn toernooi wat hy reeds 11 keer gewen het.
Gedig: Gebed
“Here, seën elke boer – daar waar hulle nie meer weet wat om volgende te maak nie.” Lees hier Casper Nell se aangrypende gebed vir die boeregemeenskap.