Lui die nuwe jaar in met boeke wat jou motiveer, help om doelwitte na te streef of jou leeslys aanvul.
Lees meerAlles vir Sondag 14 Januarie 2024
Uitdaagbekerreeks: Cheetahs verpas bus in Amsterdam teen Pau
Die Cheetahs het bottervingers in die koue gehad en hul dissipline het veel te wense oorgelaat in hul kragmeting met Section Paloise (Pau).
Die week in foto’s
Van swaar reën tot ʼn vulkaniese uitbarsting en ʼn reënboog van hoop. Kyk saam na die week se wêreldgebeurtenisse in foto’s.
G’n idee is ooit te groot vir dié illustreerder
Elanie Bieldt is al vir die afgelope sewe jaar ʼn vryskut-kinderboekillustreerder, kunstenaar en digitale ontwerper en beslis iemand om mee rekening te hou.
Teeger se plaasvervanger aangewys
Krieket Suid-Afrika (KSA) het Sondagmiddag die speler aangewys wat David Teeger se kapteinskapskoene moet volstaan in die komende o.19-Wêreldbekertoernooi.
R3,8 miljard-fonds binne NSFAS vir ‘vermiste middel’-studente
Die regering het ʼn R3,8 miljard-fonds binne die Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente (NSFAS) geskep om studente te ondersteun wat in die sogenaamde “vermiste middel” vasgekeer is.
Rampspoedige maantuig op pad terug Aarde toe
ʼn Privaat Amerikaanse maanlandingstuig wat deurgaans brandstof gelek het gedurende sy reis, is nou op pad na die Aarde en sal waarskynlik in die atmosfeer uitbrand.
16 472 boewe vry weens Cyril se kwytskeldingsprogram
“Dit is duidelik dat die ANC-regering ʼn staatsprogram gebruik het bloot om Jacob Zuma uit die tronk vry te laat sonder enige sorge oor die gevolge daarvan.”
Tiener laat Djokovic sweet
Novak Djokovic se wedstryd teen die 18-jarige Dino Prizmic het vier uur en een minuut geduur: Die langste openingskragmeting van die wêreldnommereenspeler se roemryke loopbaan.
Lorna Greyling se dogter herstel ‘wonderbaarlik’
Tenieka Greyling kon glad nie skryf of praat toe sy ná ʼn breinoperasie in Oktober wakker geword het nie.
Europese rugby: Leinster en Toulouse rooiwarm
Leinster, wat Stade Francais van Frankryk met 43-7 oorrompel het, het saam met Toulouse, wat Ulster met 48-24 afgeransel het, vir die meeste vuurwerke gesorg.
Video: Nasionale dieretuin ‘steeds ʼn aantreklikheid’, opknappings en al
Talle vakansiegangers wat onlangs die fasiliteit besoek het, het hul ontevredenheid oor geriewe by die dieretuin op sosiale media te kenne gegee.
Fase 3-beurtkrag duur voort tot Donderdag
Fase 3-beurtkrag sal nou tot Donderdag, 18 Januarie 2024 om 05:00 voortduur.
Dobson bly Stormers wys tekens van kwiksilwer spel
“Ons spel teen Sale het my aan die gloriedae herinner; iets wat ons so ʼn bietjie hierdie seisoen gemis het.”
Steenkoolwerker se seun nou nuwe president vir Taiwan
Die 64-jarige Harvard-gegradueerde het Saterdag by die stembus geseëvier met ʼn belofte dat hy Taiwan se demokrasie sal verdedig en China se eise op die eiland sal teenstaan.
Personeel weier om by kliniek te werk ná heining gesteel is
“Ons eis veiligheid vir onsself en ons pasiënte,” het ʼn verpleegster gesê.
Namibië veroordeel Duitsland se Gaza-reaksie
Die Namibiese president beskuldig Duitsland daarvan dat hy “die sterftes van meer as 23 000 Palestyne in Gaza ignoreer” en dat hy voor die Internasionale Geregshof “die volksmoord en gewelddadige optrede van die Israelse regering verdedig”.
Perlemoen van byna R350 000 in Robertson gevind
ʼn 69-jarige man van Pearly Beach, Gansbaai, is Saterdag deur Robertson-polisie in hegtenis geneem.
Polisiebeamptes tydens rooftog in Nyanga geskiet
Drie vroulike polisiebeamptes is ernstig beseer en is na ʼn hospitaal geneem.
Só het Margrethe koningin van Deense harte gebly
“Sy het ʼn sterk boodskap van patriotisme oorgedra, haar duidelik uitgespreek oor belangrike kwessies en het daarmee die beeld van ʼn ware leier geskep.”