“Daar kan nou geen twyfel bestaan dat hy korrek skuldig bevind is nie. Ek is natuurlik baie bly dat geregtigheid geskied.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Rob Packham"
Rob Packham: Hof verwerp aansoek om teen skuldigbevinding te appelleer
Die NVG het gesê sou Packham nou besluit om hom tot die appèlhof te wend, die staat sy aansoek ook daar gaan teenstaan.
Packham: Hy moor uit ‘woede en frustrasie’
Hy het nie een keer gesê dat hy sy vrou mis of jammer voel vir sy kinders se verlies nie, maar het eerder ʼn afwysende houding in die hof geopenbaar en geen empatie gewys nie.
Rob Packham kry 22 jaar tronkstraf
Rob Packham het aangevoer dat Gill dalk die slagoffer van ʼn kaping was, maar die hof het vroeër sy weergawe van gebeure verwerp.
Staat vra lewenslank vir Packham
“Die beskuldigde het haar bloot uit sy lewe verwyder aangesien sy heel moontlik nie meer ingepas het by wat hy gesoek het nie.”
Packham se dogter sê pa is ‘goedhartige man’
Meyer het by die hof gesmeek om haar pa nie “vir ewig” agter tralies te sit nie, omdat sy wil hê hy moet daar wees wanneer sy en haar 26-jarige suster, Nicola, eendag kinders kry.
Packham se vonnisoplegging uitgestel
Regter Elize Steyn het Packham beskryf as ʼn geoefende leuenaar wat ʼn dubbele lewe gelei het en wie se weergawe van gebeure duidelik opgemaak is.
Packham-moord: ‘Reg het geskied vir ons suster’
“Vir die afgelope 15 maande moes ons die brutale moord op ons suster Gillian hanteer en die daaropvolgende onthullings van die tragiese en pynlike omstandighede waaraan sy in die jare en maande onderwerp was voor Rob haar vermoor het.”
Rob Packham hoor sy lot
Regter Elize Steyn het Maandag in die Wes-Kaapse hooggeregshof Packham se lot beslis.
Uitspraak begin in Rob Packham-moordverhoor
Regter Elize Steyn het Maandag met uitspraak begin in die verhoor van Rob Packham wat van die moord op sy vrou aangekla word.
Packham hou voet by stuk oor onskuld
“Mnr. Packham, ek gaan aanvoer dat jy jou vrou vermoor het en dat jy die motor aan die brand gesteek het.”
Packham mis polisie-afspraak ná vrou se dood
Rob Packham, die sakeman van Constantia wat teregstaan vir die moord op sy vrou, het die oggend ná sy vrou se dood langs die kus gaan ry en nie sy afspraak met die ondersoekbeampte in die saak nagekom nie.
Packham wou nie selfoon se wagwoord aan polisie verskaf
“Jy was dus meer bekommerd oor die media as oor hoe jou optrede geïnterpreteer is?”
Moordbeskuldigde Rob Packham in getuiebank
Bloedspatsels is in die motorhuis en badkamer van die Packham-woning gekry. DNS-ontledings daarvan het gewys dit was Gill se bloed in die badkamer, sowel as aan die deurhandvatsel in die binnekant van Rob se motor. Rob Packham se bloed is onder die wasbak in die badkamer en op ʼn handdoek of badmatjie gekry.