Die nasionale verbruikersvakbond Sancu het Woensdag gewaarsku dat tariefheffings op ingevoerde pluimveeprodukte tot ʼn plaaslike verhoging van ongeveer 32% op hoenderprodukte kan lei.
Lees meerAlles vir Woensdag 17 April 2019
ANC ontstoke oor oranje oorpakke by Luthuli-huis
Die Demokratiese Alliansie het Woensdag boeie en oranje oorpakke, soortgelyk aan dié wat gevangenes dra, voor die ANC se hoofkantoor Luthuli-huis, neergesit – as ʼn tong-in-die-kies voorbereiding “vir dit wat op die regerende party se korrupte amptenare wag”.
SA’ners ‘dodelik gekant’ teen grondonteiening, sê IRR
Die Instituut vir Rassebetrekkinge (IRR) het Woensdag bokse by die Uniegebou in Pretoria afgelewer met die name van ongeveer 160 000 Suid-Afrikaners wat gekant is teen onteiening sonder vergoeding.
Beste en swakste parlementêre komitees aangewys
Die Dullah Omar-instituut aan die Universiteit van Wes-Kaapland het die beste en swakste parlementêre portefeuljekomitees aangewys.
Sibanye-staking kom tot ʼn einde
ʼn Staking deur lede van die Association of Mineworkers and Construction Union (Amcu) by Sibanye-Stillwater se goudmynbedrywighede het byna vyf maande later tot ʼn einde gekom.
Miljoene rand se perlemoen gekonfiskeer
Vyf persone is in hegtenis geneem en polisiebeamptes het beslag gelê op miljoene rand se perlemoen tydens ʼn klopjag op ʼn huis in Table View, Kaapstad.
Vermeende brandstigters bly in aanhouding
Vier persone wat van brandstigting verdink word, het Woensdag in die Mmabatho-landdroshof in Noordwes verskyn.
ToekomsVenster: Jesus vervloek die vyeboom
Hoe lyk dit vandag met ons lewens? Is daar vrug, oorvloedig en gepaste vrug aan ons?
Packham hou voet by stuk oor onskuld
“Mnr. Packham, ek gaan aanvoer dat jy jou vrou vermoor het en dat jy die motor aan die brand gesteek het.”
Die wêreld in foto’s – 17 April 2019
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie.
Vadersdagkompetisie: Wen ’n treintoer vir jou pa!
Jy kan jou pa hierdie jaar op Vadersdag bederf met ʼn heerlike treintoer na KwaZulu-Natal!
Leeus-speler terug na SA oor siek pa
Warren Whiteley sal intussen ook weer die leisels oorneem in Vrydag se wedstryd.
Sam Smith konserte in Kaapstad gekanselleer
“Sam is diep teleurgesteld dat hy nie voor sy aanhangers in Kaapstad kan optree nie.”
Foutiewe stelsel dalk skuldige in Sassa-bedrog
Dít volg nadat ʼn video waarin kriminele in die besit van talle Sassa-kaarte en kontant is, onlangs wyd op sosiale media versprei is.
Eksklusiewe bykomende konsert vir Country is Groot
“Gaste sal om ’n tafel van tien die konsert, asook ’n driegangmaaltyd met gesogte wyne, geniet.”
Folau gaan veg vir sy loopbaan
Folau het vroeër die week ʼn kennisgewing ontvang waarin hy meegedeel is dat hy ʼn hoëvlak‑oortreding van die beroepspelers se gedragskode begaan het wat sy afdanking regverdig.
Foto’s: ʼn Nuwe brug binne 20 uur
Dié brug is Sondag deur die nag opgerig en toe spitsverkeer Maandagoggend hervat, het die nuwe struktuur in die son staan en blink.
Tweelingbroers versprei Jesus se naam wêreldwyd
“Ons grootste doel met die Instagram-rekening is om mense te motiveer om geloof as ’n leefstyl aan te neem en so ook om hulle idee van geloof heeltemal te hervorm.”
Luister: Juan Boucher vind sy pad terug na die liefde
“Liefde is lekker om oor te skryf. Ek hou van stories skryf, en liefdestories is altyd my gunsteling.”
Kies Hom wéér hierdie Paasfees!
Terwyl ons hierdie jaar vir die soveelste keer die boodskap van Jesus se oorwinning aan die kruis hoor, is dit weer tyd om eerlik vir onsself te vra: Het ons saam met Hom gesterf en opgestaan?